2.5 Read the poem The Second Coming by W. B. Yeats and then answer the question below. Right-click the button below to open The Second Coming in a new tab. To what extent does the speaker in Dover Beach share the concerns of the speaker in The Second Coming? Make close reference to both poems in your response. (4)
Blog
AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 3: INSTRUKSIES: Lees die…
AFDELING B: OPSOMMING VRAAG 3: INSTRUKSIES: Lees die teks deeglik deur. Skryf SEWE feite uit die teks PUNTSGEWYS neer. Nommer jou feite van 1 tot 7. Skryf elke feit in jou eie volsin neer. Jy mag woorde uit die leesstuk gebruik. Verseker dat jy korrek spel en gee aandag aan jou sinskonstruksie. Gebruik leestekens korrek. Tel die woorde en skryf dit onderaan jou opsomming. Gebruik die volgende karakters waar nodig: ê, ï, î, ü, é, â, ä, à, ë, è, ì, ô, ö, ò, û Jou opsomming moet 70 – 80 woorde lank wees. (10) TEKS C Druk REGS op die onderstaande blou blokkie om jou begripstoets in ‘n ander bladsy oop te maak. Werk met jou hande en laat die stres verdwyn Maandag / 29 Maart / 2021 Deur Wilma Bedford 1 Met die aanbreek van die inperking in Maart 2020 het baie mense hulle skielik in ‘n nuwe daaglikse patroon bevind en selfs met te veel ure wat elke dag gevul moes word. 2 ‘n Interessante fenomeen wat te voorskyn getree het, is dat baie verveelde vroue en net so baie mans hulle na die kombuis gewend het om iets konstruktief en kreatief te vind om te doen. Om ‘n groot homp deeg te knie, het aan hulle ‘n gevoel van kalmte en beheer verleen, selfs al het dit gevoel asof die wȇreld om hulle in duie stort. 3 Navorsing bewys inderdaad dat om in die kombuis te werskaf stresvermindering, beheer van emosies en selfs sosiale konneksies tot gevolg het. Om te bak en te kook, het gedurende die dikwels vervelige maande van isolasie ‘n tipe selfsorg geword – en vir sommige selfs tot ‘n nuwe, bevredigende en winsgewende loopbaan gelei. 4 Kreatiewe aktiwiteite kan sielkundige genesing in die hand werk. Klein, skeppende take kan ons gelukkiger laat voel en meer positiewe emosies opwek. 5 Susan Biali Haas, ‘n dokter, skrywer en spreker, sȇ ons gee ons brein ‘n kans om te ontspan en te rus wanneer ons, ons hande gebruik om iets te doen wat nie van ons vereis om te veel oor enigiets te dink nie. 6 Sy verduidelik dat dit ook die brein kans gee om “agter die skerms” te werk. Terwyl jy besig is om met jou hande te werk, ervaar jy dikwels ‘n deurbraak in verband met ‘n probleem waarmee jy lankal worstel of ‘n idee wat sukkel om vorm aan te neem. Wanneer jy met ‘n taak besig is wat herhaling verg en dit dus jou gedagte heeltemal afsluit van die probleem of kwessie waarmee jy worstel, sal die oplossing dikwels uit die niet opduik. 7 Met die huidige wȇreldtoestand weens die Covid-19 pandemie en geen idee wat die toekoms inhou nie, laat die proses van bak of kook jou met ‘n gevoel van skepping en voltooiing wat intens bevredigend kan wees in ‘n wȇreld waaroor jy geen beheer het nie, voeg sy by.
Instruksie: Skryf 7 (SEWE) feitelike VOORDELE neer oor:…
Instruksie: Skryf 7 (SEWE) feitelike VOORDELE neer oor: hoekom ons met ons hande moet werk: Skryf jou opsomming hier:
Lack of proper levels of saliva lead to all of the following…
Lack of proper levels of saliva lead to all of the following EXCEPT:
Right-click on the buttons below to open TEXT 5 and TE…
Right-click on the buttons below to open TEXT 5 and TEXT 6 in a new tab. Then answer the question below.
1.2 ‘Net daar kry ek skoon ’n padda in die keel, want vir…
1.2 ‘Net daar kry ek skoon ’n padda in die keel, want vir my is die gekwaak van paddas musiek in my ore.’ (Par 1) Wat is die korrekte gesegte? Net daar kry ek skoon ‘n _________ in my keel. (1)
How to check the size of a variable of a given type?
How to check the size of a variable of a given type?
Before filling a syringe with medication you should draw up…
Before filling a syringe with medication you should draw up air to ____________.
What is the term for puncture of a vein?
What is the term for puncture of a vein?
Needless systems have increased the number of needle sticks…
Needless systems have increased the number of needle sticks in hospitals.