In your own words describe what is cancer, at least 5 charac…

In your own words describe what is cancer, at least 5 characteristic of cancer cells, and how does it arise in our cells. Under normal circumstances, several important types of genes control the activities of cells including regulating cell growth, division and repair of DNA during replication. Describe these proteins, oncogenes and tumor-suppressor genes, and how do mutations in these genes induce cancer? What type of tumor is the least life-threatening?

Vraag 1:  Lees die onderstaande dialoog en beatwoord die vra…

Vraag 1:  Lees die onderstaande dialoog en beatwoord die vrae wat volg.   Die gesprek het plaasgevind tussen Clawhauser en Judy toe Judy pas binnegegaan het en haar eerste dag as ‘n polisiebeampte begin het. Clawhauser is ‘n oulike vet leeu en dien as ‘n ontvangsman wat by die polisiekantoor werk. Clawhauser het voorheen gehoor dat daar ‘n nuwe offisier sou wees wat ‘n hasie sou wees.   Clawhauser het ‘n stereotipiese opmerking gemaak toe hy Judy die eerste keer in die kantoor ontmoet het, soos “O my aarde! Hulle het regtig ‘n hasie aangestel. Wat?! Ek moet jou sê jy is selfs nog meer dierbaar as wat ek gedink het jy gaan wees.”. Uit die sin wat Clawhauser gesê het, het hy gewys dat hy nie glo dat hasies regtig deel van die polisiemag kan word nie, en hy het ook aangeneem dat hasies ‘n dierbare voorkoms en geaardheid het. Deur hierdie stereotipes te gebruik, is hy van plan om sy ongeloof uit te spreek dat Judy meer dierbaar lyk as wat hy hom voorgestel het.