2.4 Watter toer kan verder noord gedoen word? (1)
Blog
1.4 Noem TWEE redes waarom sy graag hierdie 8 km wil swem?…
1.4 Noem TWEE redes waarom sy graag hierdie 8 km wil swem? (2)
INSTRUKSIES: 1. Hierdie eksamen bestaan uit DRIE afdelings…
INSTRUKSIES: 1. Hierdie eksamen bestaan uit DRIE afdelings. AFDELING A: Leesbegrip (30) AFDELING B: Opsomming (10) AFDELING C: Taalstrukture en -konvensies (30) 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Die antwoorde wat jy verskaf in hierdie vraestel moet jou eie persoonlike werk wees, en mag van geen ander bron gekopieer word nie. 4. Skenk veral baie aandag aan spelling en sinskonstruksie. 5. Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord en beantwoord in vol sinne, tensy anders vereis. 6. Die blou blokkies kan in ander TABS oopgemaak word om die tekste te besigtig. 7. Spesiale karakters om te gebruik: ô ê ï ë é
2.1 Watter TWEE visuele bewys is daar dat Joao sy verjaard…
2.1 Watter TWEE visuele bewys is daar dat Joao sy verjaardag vier? (2)
4.1 Wie het die bogenoemde artikel gepubliseer? (1)
4.1 Wie het die bogenoemde artikel gepubliseer? (1)
DOEN JOU BEPLANNING HIER
DOEN JOU BEPLANNING HIER
1.9 Is dit ’n feit of mening dat Joao ’n rustige persoonli…
1.9 Is dit ’n feit of mening dat Joao ’n rustige persoonlikheid het? Motiveer jou antwoord. (2)
1.11.1 Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR? Die diere…
1.11.1 Is die volgende stelling WAAR of ONWAAR? Die dieretuin het nie toegestem om hom te laat weggaan nie. (1)
AFDELING B: OPSOMMING / TEKSVERWERKING VRAAG 3 …
AFDELING B: OPSOMMING / TEKSVERWERKING VRAAG 3 Lees die artikel (Teks C) noukeurig deur en beantwoord dan die vrae wat volg. TEKS C Som die wenke vir goeie teateretiket in SEWE sinne op. Onthou: Gebruik jou eie sinne. Geen telegramstyl word geduld nie, skryf dus sewe volsinne. Dui die getal woorde aan die einde van die opsomming aan. Jou opsomming mag nie langer as 70 woorde wees nie. Dui die KORREKTE getal woorde aan die einde van die opsomming aan.
1.5 Verduidelik waarom dit gepas is dat Joao sy verjaardag…
1.5 Verduidelik waarom dit gepas is dat Joao sy verjaardag saam met Jane vier. (2)