1.3 Dui aan of elkeen van die beskrywings in Kolom I van…

1.3 Dui aan of elkeen van die beskrywings in Kolom I van toepassing is op SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A en B, of GEEN van die items in Kolom II nie. Kies die korrekte opsie uit die afsaklys.     Kolom I Kolom II 1.3.1 Vate met kleppe. A Limfvate B Onderste/Inferior vena cava 1.3.2 ‘n Siekte wat veroorsaak word wanneer bloeddruk 145/95 mm Hg is. A Hipotensie B Hipertensie 1.3.3 Sedimentêre rots. A Deur modder, sand en klei gevorm wat deur riviere in lae neergelê is. B Waar fossiele gevind kan word. 1.3.4 Fossielrekord A ‘n Lys van al die fossiele van verskillende ouderdomme wat reeds deur wetenskaplikes ontdek is. B Die studie van plant- en dierefossiele. 1.3.5 Fisiografiese faktore. A Rigting van die helling. B Gradiënt.                 (2×5) 1.3.1 [1]   1.3.2 [2]   1.3.3 [3]   1.3.4 [4]   1.3.5 [5]  

2.1. Die grafiek hieronder verteenwoordig ‘n vereenvoudigd…

2.1. Die grafiek hieronder verteenwoordig ‘n vereenvoudigde geologiese tydskaal.  Die stippellyne is nie deel van die uitsterwingskoers nie, maar word as byskriflyne gebruik om die naam van die uitsterwing aan te dui.  Gebruik die grafiek om die vrae te beantwoord wat volg.   KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE DIAGRAM OOP TE MAAK IN ‘N NUWE BLAD:  

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enig…

Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy enige vrae begin beantwoord: 1.  Die antwoorde wat jy op die vraestel verskaf moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie. 2. Lees al die vrae aandagtig deur. 3. Beantwoord AL die vrae IN die “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie.  4. Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in jou antwoorde gegee moet word.  5. Daar mag ‘n “file upload” vereis word. Jy benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera.  6. Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op aparte blad wanneer dit so gevra word.  7.  Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen.  8. Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie.  9.  Jy mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.  VERKLARING – Deur hierdie toets/eksamen te skryf, erken jy dat jy aanvaar en bewus is van die volgende: 1. Geen kopiëring van enige bronne word toegelaat nie. 2. Alle antwoorde moet jou eie, oorspronklike werk wees. 3. Plagiaat is ‘n ernstige oortreding en sal lei tot nul punte vir die betrokke gedeelte van die werk.