Burt and her associates found that children whose parents improved their parenting skills over time experienced an increase in self-control and a subsequent:
Blog
There are some neurological differences between males and fe…
There are some neurological differences between males and females;
1.6 What does the word “Jaluka” mean? (See paragraph 5)…
1.6 What does the word “Jaluka” mean? (See paragraph 5) (1)
VRAAG 1 (WAARDEVERMINDERING 40 PUNTE) Jan van Wyk be…
VRAAG 1 (WAARDEVERMINDERING 40 PUNTE) Jan van Wyk besit ‘n afleweringsonderneming, Speedy Afleweraars. Tans besit hy een afleweringsvoertuig, ‘n KIA K2700 Workhorse, wat hy op 1 Desember 2019 teen R180 000 aangekoop het. Volgens die waardeverminderingsbeleid van die onderneming word waardevermindering op voertuie teen ‘n koers van 20% op die kosprys afgeskryf. Jan was nalatig en het vergeet om die vaste bateregister vir hierdie voertuig op datum te hou. Hy benodig jou hulp. Neem kennis: Die huidige finansiële jaar van die onderneming eindig 28 Februarie 2021. OPDRAG: 1.1 Voltooi die vaste bateregister vir Jan se KIA K2700 Workhorse afleweringsvoertuig op die gegewe antwoordblad deur: 1.1.1 Die ontbrekende inligting A – D te verskaf. (5) 1.1.2 Die tabel met die rekord van waardevermindering te voltooi deur die waardevermindering, opgehoopte waardevermindering en drawaarde vir die twee jaar geëindig 28 Februarie 2021 te bereken. (11) 1.2 Jan besit ook besigheidstoerusting (‘n selfoon en ‘n skootrekenaar). Bestudeer die inligting en beantwoord die vrae wat volg. Neem kennis: Die huidige finansiële jaar van die onderneming eindig 28 Februarie 2021. Uittreksel uit die VOORAANSUIWERINGSPROEFBALANS op 28 Februarie 2021: DEBIET KREDIET Balansstaatrekeninge-afdeling Toerusting R10 500 Opgehoopte waardevermindering op toerusting (1 Maart 2020) R2 000 Die volgende transaksies en jaar-eind aansuiwerings is nog NIE geboekstaaf NIE: Koop nog ‘n skootrekenaar op 1 September 2020 aan teen ‘n koste van R 6 000. Waardevermindering moet afgeskryf word op toerusting teen ‘n koers van 15% op die verminderde saldo-metode.
1.2.1 Bereken die totale waardevermindering op die toerust…
1.2.1 Bereken die totale waardevermindering op die toerusting op 28 Februarie 2021. Toon alle berekeninge. (9) 1.2.2 Teken die totale waardevermindering op toerusting vir die jaar (soos bereken by 1.2.1) aan in die Algemene Joernaal op 28 Februarie 2021. (4) 1.3 Jan se pa, Janneman besit ‘n plaas. Hy het R7 000 se waardevermindering op sy Bantam bakkie afgeskryf vir die huidige finansiële jaar. Hy verstaan egter nie hoe hierdie transaksie sy Bates, Eienaarsbelang en Laste sal beïnvloed nie. Hy vra jou om hom te help deur die effek op die rekenkundige vergelyking aan te toon. Verskaf ook ‘n rede vir die effek. Toon ‘n toename met ‘n +, ‘n afname met ‘n – en geen verandering met ‘n 0. Volg die voorbeeld soos verskaf op die antwoordblad. (6) 1.4 Op watter tipe vaste bate word daar GEEN waardevermindering afgeskryf nie? Geen ‘n rede vir jou antwoord. (3) 1.5 Die Verminderde saldo-metode word as ‘n meer realistiese metode beskou as die Kosprys-metode. Verduidelik hierdie stelling. (2)
In each pay period, the payroll information for each employe…
In each pay period, the payroll information for each employee is recorded on his or her employee earnings record.
Individual payroll checks are usually written on a(n)
Individual payroll checks are usually written on a(n)
VRAAG 2 (AANSUIWERINGS IN DIE ALGEMENE JOERNAAL 30 PUNTE; 18…
VRAAG 2 (AANSUIWERINGS IN DIE ALGEMENE JOERNAAL 30 PUNTE; 18 MINUTE) Die volgende inligting verskyn in die boeke van CD Handelaars. GEVRA: Gebruik slegs die inligting wat van toepassing is om die Algemene Joernaal te voltooi. Dui aan watter rekening gedebiteer en watter rekening gekrediteer moet word in die Algemene Joernaal van CD-Handelaars vir die jaar geëindig 28 Februarie 2021. Neem kennis: Joernaalomskrywings moet verskaf word. (30) CD Handelaars Uittreksel uit die vooraansuiweringsproefbalans op 28 Februarie 2021 DEBIET KREDIET Balansstaatrekeninge-afdeling Voertuie 120 000 Toerusting 85 000 Opgehoogte waardevermindering op voertuie 44 000 Opgehoopte waardevermindering op toerusting 35 000 Vaste Deposito: ABSA Bank 50 000 Handelsvoorraad 58 550 Lening van AB Bank 100 000 Nominale rekeninge-afdeling Verkope 417 400 Koste van verkope 310 600 Debiteure-afslag 3 250 Versekering 3 400 Oninbare skuld 310 Rente on vaste deposito 840 Bankkoste 405 Fooi Inkomste 24 320 Verbruiksgoedere 2 780 Korting toegestaan 520 Rente op oortrokke rekening 1 350 Salarisse en lone 44 000 Rente op lening 5 000 Huurinkomste 12 600 Skryfbehoeftes 1 350 Water en elektrisiteit 1 650 Telefoon 2 850 Advertensies 3 300 Aansuiwerings: 2.1 Rente op die vaste deposito van R120 sal eers op 14 Maart 2021 ontvang word. 2.2 Die huur vir Maart en April 2021 is reeds ontvang omdat die huurder oorsee is. 2.3 ‘n Debiteur, P. Brand is insolvent. Hy skuld die onderneming R400. Sy boedel het 60 sent in die rand betaal. Die onderneming het hierdie bedrag korrek aangeteken. Die res van sy skuld moet as oninbaar afgeskryf word. 2.4 Water en elektrisiteit ter waarde van R1 350 is verkeerdelik as verbruiksgoedere aangeteken. 2.5 Versekering sluit ‘n jaarlikse premie van R1 800 in wat op 1 Julie 2020 betaal is. 2.6 Die besigheid het ‘n jaarlikse kontrak met die plaaslike koerant, Top Nuus, vir die plasing van een advertensie per maand. Die koerant het twaalf advertensies gedurende die huidige finansiële jaar gepubliseer, maar die onderneming het slegs vir elf advertensies betaal. Maak die nodige aansuiwering ten opsigte van advertensies.
Substance D is a homoatomic molecule. Is it an element or a…
Substance D is a homoatomic molecule. Is it an element or a compound?
Substance D is a heteroatomic molecule. Is it an element or…
Substance D is a heteroatomic molecule. Is it an element or a compound?