Vraag 2 – WAAR / ONWAAR – 5 Dui aan of die volgende stell…

   Vraag 2 – WAAR / ONWAAR – 5 Dui aan of die volgende stellings 2.1 – 2.5 hieronde WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommers (2.1 tot 2.5) neer. Korrigeer die stelling indien dit ONWAAR is. Verander die onderstreepte woord(e) om die stelling WAAR te maak. (MOENIE slegs die woord ‘NIE’ gebruik om die stelling te verander NIE.) GEEN punt sal toegeken word indien slegs ONWAAR geskryf word NIE. Voorbeeld: VRAAG ANTWOORD   docx is ‘n Excel lêer. ONWAAR – xlsx   ‘n Drukker is ‘n voorbeeld van sagteware. ONWAAR – hardeware   Die verfrissingstempo van ‘n monitor word in Hertz gemeet. WAAR  

  6.1 Gee TWEE maniere waarop sensitiewe data beskerm…

  6.1 Gee TWEE maniere waarop sensitiewe data beskerm kan word, behalwe om die toegang tot die data met wagwoorde beskerm.  (2) 6.2 Gebruik die onderstaande knoppie en maak die prentjie in ‘n nuwe TAB oop. Noem ten minste TWEE foute wat gemaak is in terme van sommige van die beginsels van gebruikersvriendelike ontwerp.  Regsklik op hierdie knoppie en selekteer die “Open in new tab” opsie. (2) 6.3 Waarom word ‘n outeurnaam nie as genoegsaam beskou om ‘n bron as geloofwaardig te erken nie? (1) ‘n Internetsoektog toon ‘n skakel van ‘n adverteerder aan die bokant van die reeks resultate.  6.4 Gee TWEE redes waarom dit nie ‘n goeie idee is om hierdie skakel te volg nie. (2)