Vraag 2: Pas die term in Kolom A by die korrekte beskrywing…

Vraag 2: Pas die term in Kolom A by die korrekte beskrywing in Kolom C. Kies jou antwoord (net die letter) in Kolom B.   KOLOM A KOLOM B KOLOM C   1.Sel    [ant1] A) ‘n Stelsel wat elektriese energie oordra.   2. Elektriese stroombaan [ant2] B) Die kleinste deel van ‘n battery.   3. Battery   [ant3] C) ‘n Flitslig.     D) ‘n Groep selle.  (3)