1.19 Die volgende vraag handel oor Teks A en Teks B. Haal…

1.19 Die volgende vraag handel oor Teks A en Teks B. Haal TWEE afsonderlike woorde aan uit Teks A paragraaf 8 wat in Teks B herhaal word. INDIEN JY AL DIE BLOKKIES KIES SAL JY 0 ONTVANG VIR DIE HELE VRAAG. KIES SLEGS 2 ANTWOORDE. (2)   TOTAAL VRAAG 1: [25]  

INSTRUKSIES Die vraestel bestaan uit twee Afdelings:  AFD…

INSTRUKSIES Die vraestel bestaan uit twee Afdelings:  AFDELING A BEGRIP:   Vraag 1: Literêre Teks= 25  Vraag 2: Visuele Teks= 15  Vraag 3: Opsomming = 10  AFDELING B TAAL:  Vraag 4: Taalstrukture en Konvensies= 20  TOTAAL:   70  TYD: 120 + 10 MINUTE LEES TYD, + 30 MINUTE TEGNIESE TYD. Die antwoorde wat  jy verskaf in hierdie vraestel moet jou eie persoonlike werk wees, en mag van geen ander bron gekopieer word nie.  Lees alle vrae noukeurig deur voordat jy dit beantwoord.  Die blokkies kan in ander TABS oopgemaak word om die Begripstoetse, strokiesprent of advertensies oop te maak.  Onthou om ten alle tye jou lees en skryftekens te gebruik. êëôéè’n.  Sou jy enige probleme ondervind tydens die eksamen kontak asseblief dadelik vir support@teneoschool.co.za