3.1.2 Voltooi die volgende tabel . Noem die hooffunksies en ‘n voorbeeld van ‘n goeie voedselbron van die volgende voedingstowwe . (8) Vitamiene Hooffunksie Goeie voedselbron Kalsium Vitamien A Yster Vitamien E
Blog
2.2.2 Indien daar ‘n skielike styging in die pryse van alk…
2.2.2 Indien daar ‘n skielike styging in die pryse van alkoholiese drankies is, watter inkomstegroep sal die meeste daaronder ly? (2)
5.8 Daar is sekere beginsels wat …
5.8 Daar is sekere beginsels wat ingedagte gehou moet word wanneer sosiale areas ontwerp en beplan word. Bespreek enige TWEE beginsels wat NIE in die prent toegepas is nie . (2×2) (4)
3.1.5 Onderskei tussen goeie en…
3.1.5 Onderskei tussen goeie en slegte vette deur die volgende vette in die tabel te plaas . Gee ‘n rede vir jou antwoord . (6) Vette Goed / slegte vette? Rede vir jou antwoord Versadigde vette Onversadigde vette Trans-vette
3.3.2 Onderskei tussen fisiese en chemiese voedselkontamin…
3.3.2 Onderskei tussen fisiese en chemiese voedselkontaminasie. Gebruik die volgende tabel. (2) Fisiese Voedselkontaminasie Chemiese Voedselkontaminasie
2.2.3 Bespreek enige DRIE faktore wat spandering van Suid-…
2.2.3 Bespreek enige DRIE faktore wat spandering van Suid- Arikaanse huishoudings beïnvloed. (3×2) (6)
2.5 Hoe dink jy is hierdie spesifieke statistiek van die b…
2.5 Hoe dink jy is hierdie spesifieke statistiek van die bestedingspatrone van verbuikers se aankope van alkohol en sigarette beïnvloed tydens die streng Grendeltydperk van die Corona Virus? (2)
1.16.1 Die wit, wasagtige veterige stof in bloed. (1)
1.16.1 Die wit, wasagtige veterige stof in bloed. (1)
VRAAG 3 – Voedsel en Voeding Beantwoord al die vrae. …
VRAAG 3 – Voedsel en Voeding Beantwoord al die vrae. Bestudeer die volgende prent en beantwoord die vrae wat volg: Regskliek op die onderstaande knoppie om die prent in ‘n ander venster / bladsy oop te maak.
5.6 Beskryf die volgende kleurterme: A- Toon B- Waarde …
5.6 Beskryf die volgende kleurterme: A- Toon B- Waarde C- Tint (3)