5.2 Skryf in die Toekomende Tyd.   5.2.1 Neelsie r…

5.2 Skryf in die Toekomende Tyd.   5.2.1 Neelsie ry met Meester se kar.     Begin so: Volgende week sal …   [ans1] (1) 5.2.2 Neelsie wil Meester se kar leen.   [ans2] (1) 5.2.3 Meester is smoorkwaad vir Neelsie.   [ans3] (1)

AFDELING C:  TAALVAARDIGHEDE VRAAG 5:  SINSTRUKTURE en W…

AFDELING C:  TAALVAARDIGHEDE VRAAG 5:  SINSTRUKTURE en WOORDSTURKTURE Die onderstaande taalsinne is op die strokiesprent gebaseeer.  Herskryf die sinne soos aangedui. Jy kan ook hierdie teks in ‘n nuwe venster oopmaak deur regs te klik op die onderstaande knoppie: