4.9 Watter klankverskynsel kom voor wanneer kinders (paragraaf 5) as kinners uitgespreek word? (1)
Blog
3.6 Sê of die volgende woord ‘n afleiding, samestelling of…
3.6 Sê of die volgende woord ‘n afleiding, samestelling of samestellende afleiding is: kaastjips (spraakborrel 1). (1)
1.11 Wat beteken die onderstreepte uitdrukking in paragraa…
1.11 Wat beteken die onderstreepte uitdrukking in paragraaf 9 oor die algemeen? Wat beteken dit binne die konteks van die leesstuk? (2)
3.4 Benoem die soort sin in spraakborrel 2? (1)
3.4 Benoem die soort sin in spraakborrel 2? (1)
A person with Anorexia Nervosa takes in enormous amounts of…
A person with Anorexia Nervosa takes in enormous amounts of food without gaining weight
1.4 Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Haal ‘n…
1.4 Sê of die volgende stelling waar of onwaar is. Haal ‘n frase aan om jou antwoord te staaf. Slegs seuns sukkel met verslawing aan speletjies. (1)
5.9 Wie of wat dink jy sou ‘n superheld se vyand oor die a…
5.9 Wie of wat dink jy sou ‘n superheld se vyand oor die algemeen wees? (1)
1.14 Wat moet jy, volgens die artikel, as ouer eerste doen…
1.14 Wat moet jy, volgens die artikel, as ouer eerste doen wanneer jou kind probleemgedrag toon? (1)
3.3 Watter invloed het die invoeging van die woorde, tripp…
3.3 Watter invloed het die invoeging van die woorde, trippel en ekstra op die boodskap van die strokie? (1)
4.7 In paragraaf 3 is daar ’n spelfout. Skryf eers die woo…
4.7 In paragraaf 3 is daar ’n spelfout. Skryf eers die woord wat verkeerd gespel is neer en daarna die korrekte woord. Onderstreep die korrekte woord. (1)