VRAAG 3   Voltooi die tabel deur slegs die vraagnommer…

VRAAG 3   Voltooi die tabel deur slegs die vraagnommer en die regte antwoord te skryf. (Moet nie die tabel oor teken nie)   VOORWERP NAAM VLAK KANT HOEK   3.1 6 12 8   Driehoekige Prisma 3.2 3.3 3.4 Heksagonale Prisma 8 3.5 12   3.6 3.7 8 3.8   Vierhoekige Piramide 5 3.9 3.10  [10]

VRAAG 2   Voltooi die volgende sinne, deur slegs die k…

VRAAG 2   Voltooi die volgende sinne, deur slegs die korrekte antwoord in te vul. MOET NIE die hele sin oor skryf nie. (VRAAG 2.1-2.4)   2.1. ‘n_____________ is ‘n deel waar die kante bymekaar kom. [1] 2.2. __________ beteken twee lyne is ewe ver uitmekaar. [1] 2.3. ‘n ___________vlak is nie geboë nie, maar reguit. [1] 2.4. ‘n _______________ lyn staan regop. [1]