A simple 5-Member Triangular Truss is loaded at joint D with…

A simple 5-Member Triangular Truss is loaded at joint D with a Horizontal force as shown in the figure.   Which of the following truss members are Zero-Force Members.  Recall that a Zero Force Member is a any single truss segment in which, given a specific load, is neither in tension, nor in compression.

TRIGONOMETRIE Vraag 8 8.1 ‘n Houer ABCDEFGH het afmeti…

TRIGONOMETRIE Vraag 8 8.1 ‘n Houer ABCDEFGH het afmetings, lengte = 10m;  breedte = 5m en diepte = 6m soos getoon in die onderstaande skets.     Regsklik op die volgende skakel om die skets oop te maak in ‘n aparte “tab”.   8.1.1 Bepaal die lengte van die skuins AG. (4) 8.1.2 Bepaal dus, of anders, die grootte van die hoek θ = CÂG. (2) 8.2 Skuins-piramide, ABCDH, met ‘n vierkantige basis van 200 m, word hieronder getoon.  E is die middelpunt van AD en F is ‘n punt op AB, 50 m van BC. Die loodregte hoogte van die piramide is 7 m. Die toppunt van die piramide is 100 m van kant AB en 50 m van kant BC.     Regsklik op die volgende skakel om die skets oop te maak in ‘n aparte “tab”.   8.2.1 Bepaal die volume van die piramide met die formule: Volume = basisarea × hoogte.        (2) 8.2.2 Bepaal die lengte van AH.  (4) 8.2.3 As AH = 180,41 m, bepaal die grootte van die hoogtepunt AĤD. (2) 8.2.4 Vervolgens, of anders, bepaal die oppervlakte van driehoek AHD. (2)   TOTAAL [16]   GROOT TOTAAL [150]