VRAAG 1: Antwoord die volgende vrae: 1.1 Die som van 3 opeenvolgende heelgetalle is 27. Wat sal die 3 getalle wees? (3) 1.2 Rond 2 685 af tot die naaste 10,100 en 1 000. Voltooi die tabel. 10 100 1000 A B C (3) Look at the number below and answer the following questions: 1.3 Wat is die som van al die bogenoemde syfers? (1) 1.4 Wat is die kleinste, onewe getal wat jy met bogenoemde syfers kan maak? (1) 1.5 Wat is die kleinste, ewe getal wat jy met bogenoemde syfers kan maak? (1) 1.6 Herskryf die getal 7 425 in uitgebreide notasie. (4) 1.7 Rangskik die volgende getalle in stygende orde: (2) 1145, 2300, 756, 1045
Blog
AFDELING E: PROBLEEMOPLOSSING
AFDELING E: PROBLEEMOPLOSSING
What is the total number of terms in the expression for the…
What is the total number of terms in the expression for the variance of a 6-asset portfolio?
VRAAG 8: Bereken die volgende antwoord, toon alle bewer…
VRAAG 8: Bereken die volgende antwoord, toon alle bewerkings. 8.1 3 654 – 2 345 =? (2) 8.2 Rond jou antwoord in vraag 8.1 af tot die naaste 1 000. (1)
AFDELING A: GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE
AFDELING A: GETALLE, BEWERKINGS EN VERWANTSKAPPE
GROOT TOTAAL: [40]
GROOT TOTAAL: [40]
VRAAG 4: Kyk na die onderstaande meetkundige patroon en…
VRAAG 4: Kyk na die onderstaande meetkundige patroon en voltooi die tabel: 4.1 Vul die onbrekende letters in deur na die tabel te kyk, vervang die letters A en B met die korrekte antwoord: Moet asseblief NIE die tabel oorteken nie. Skryf slegs A en B se antwoorde. Getal heksagone 1 2 3 5 A Aantal sye 6 12 18 B 48 (2)
AFDELING C: DATAHANTERING
AFDELING C: DATAHANTERING
VRAAG 3: 3.1 Hoeveel kinders hou van mango? (1…
VRAAG 3: 3.1 Hoeveel kinders hou van mango? (1) 3.2 Watter vrug het hulle die minste van gehou? (1) 3.3 Hoeveel mense verkies piesangs bo appels? (1) 3.4 Wat is die verskil tussen die vrugte wat die meeste en minste gunsteling is? (2)
VRAAG 7: Lees die volgende en beantwoord die vraag. Too…
VRAAG 7: Lees die volgende en beantwoord die vraag. Toon ALLE bewerkings EN skryf ‘n getalsin. 7. Zazi het 65 bottels versamel vir herwinning. Haar vriendin het 22 keer meer bottels as Zazi versamel. Hoeveel meer bottels het haar vriendin versamel? (4)