3.6 Using your historical knowledge about the resistance to slavery match the correct concept to the definition to the right. 3
Blog
1.4 Toe die Mali-ryk begin agteruitgaan, het die opkomende…
1.4 Toe die Mali-ryk begin agteruitgaan, het die opkomende Songhai-ryk op dieselfde kommoditeite vertrou. 1
3.2 Plantasies het in die Amerikaanse Suide ontstaan weens…
3.2 Plantasies het in die Amerikaanse Suide ontstaan weens die geografie en die klimaat van die suidelike kolonies se gebiede. Die geografie van die suidelike kolonies het vrugbare grond, heuwelagtige kusvlaktes, woude, lang riviere en moeras gebiede ingesluit. Noem enige twee kolonies wat in die Suide gevestig is. 2
VRAAG 3:
VRAAG 3:
3.7.1 Waar of onwaar: Tweede Uitgawe beteken dat die boek…
3.7.1 Waar of onwaar: Tweede Uitgawe beteken dat die boek vir ‘n tweede keer geskryf is. 1
1.10 Verduidelik waarom Mansa Musa op ‘n pelgrimstog gegaa…
1.10 Verduidelik waarom Mansa Musa op ‘n pelgrimstog gegaan het? Gee drie redes. 3
1.8 Maak gebruik van Bron B en kies die regte historiese k…
1.8 Maak gebruik van Bron B en kies die regte historiese konsep aan die regterkant deur u eie kennis te gebruik. Handel met die Arabiere het gelei tot rykdom in Wes-Afrika en die ontwikkeling van Koninkryke soos Ghana, Mali en Songhai. Die leiers van hierdie Koninkryke het gehelp om Islam in Wes-Afrika te vestig. Byvoorbeeld: 3
3.7.2 ‘n Narratiewe verhaal is nie die waarheid nie. 1
3.7.2 ‘n Narratiewe verhaal is nie die waarheid nie. 1
TOTAAL VAN AFDELING C EN D: 25
TOTAAL VAN AFDELING C EN D: 25
3.4 Definieer die woord “dialek”. 1
3.4 Definieer die woord “dialek”. 1