1.1.3 Tomula endabeni igama lomkhankaso (campaign) oqalwe ngenhloso yokuqwashisa ngalenkinga. (1)
Blog
Vraag 7: Beantwoord die vrae oor korrosie. Tik jou antwoord…
Vraag 7: Beantwoord die vrae oor korrosie. Tik jou antwoord in die gegewe teksboks waar van toepassing. [11]
If you want to contact me, should you email me or use Canvas…
If you want to contact me, should you email me or use Canvas message?
Die hoofman is ‘n hardkoppige man en ten spyte van jou beste…
Die hoofman is ‘n hardkoppige man en ten spyte van jou beste pogings verbied hy Hiccup steeds om enige iets te doen. Een nag begin drake die dorpie aanval. Terwyl almal gereed maak vir die stryd, moet Hiccup daar bly terwyl sy hart pyn omdat hy nie deel is van die aksie nie. Kom ons kyk wat gebeur: Klik op die onderstaande knoppie om die videoknipsel van die drake wat veg oop te maak. Die video word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Klik versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig: VIDEO TRANSKRIPSIE: 00:00 Ag kom nou, laat my asseblief uit om die drake te veg, ek moet my stempel afdruk. 00:07 Oh, jy het al baie jou stempel afgedruk, maar op die verkeerde plekke. 00:10 Asseblief gee my twee minute en ek sal ‘n draak doodmaak. 00:12 My lewe sal oneindig verbeter. Ek kan selfs ‘n meisie dalk kry. 00:14 Jy kan nie eers ‘n hamer lig nie of ‘n byl swaai nie. 0:22 Goed, maar die masjien sal dit vir my gooi. 00:23 Oops! 00:24 Ag nee, sien dit is waarvan ek praat. 00:29 Dit is ‘n ligte kalibrasieprobleem. 00:32 As jy ooit drake wil veg, moet jy meer soos ‘n Viking optree. 00:38 Alles wat jy nou net vir my uitgewys het, is die teenoorgestelde van ‘n Viking. 00:40 Ja, alles van jou moet verander. 00:41 Oh! Jy speel ‘n gevaarlike speletjie om my hier binne te hou 00:48 en nie daar buite toe te laat om my rol as Viking te vervul nie, 00:52 daar sal nagevolge wees. 00:55 Ek sal my kanse waag. Help Hiccup om uit te sluip en deel te neem aan die stryd deur die volgende vrae te beantwoord:
In APA style, is the following website article formatted cor…
In APA style, is the following website article formatted correctly? (Note: Do not be concerned if information is missing. Only answer the question concerning if the information is formatted correctly.) Tugend, A. (2016). Revamping community colleges to improve graduation rates. The New York Times. Retrieved from https://www.nytimes.com/2016/06/23/education/revamping-community- colleges-to-improve-graduation-rates.html?rref=collection%2Ftimestopic%2FCommunity%20Colleges&_r=0
8.2 Verduidelik die verskil tussen verwerkte en onverwerkt…
8.2 Verduidelik die verskil tussen verwerkte en onverwerkte materiale. (2)
Jy en Hiccup sien ‘n draak en let op dat dit nie so boosaard…
Jy en Hiccup sien ‘n draak en let op dat dit nie so boosaardig en dodelik lyk soos mense beweer nie. In plaas daarvan lyk dit verskrik en seergemaak omdat die stert beseer is. Hiccup begin sleg voel oor sy optrede en besluit om dit vry te laat. Beantwoord hierdie vrae om te sien wat daarna gebeur. Klik op die onderstaande knoppie om ‘n foto van die draak en Hiccup oop te maak. Die foto word in ‘n nuwe internet-tab oopgemaak. Moenie jou eksamenbladsy toemaak nie. Klik versigtig tussen die verskillende internet-tabs indien nodig:
A(n) ________ is a description of how the researchers will m…
A(n) ________ is a description of how the researchers will measure the variables of interest.
The ability of a research study or psychological instrument…
The ability of a research study or psychological instrument to consistently produce a given result is called ________.
Beantwoord die volgende vraag deur jou antwoord in die gegew…
Beantwoord die volgende vraag deur jou antwoord in die gegewe teksboks in te tik. 5.2 Gee ‘n rede waarom plante van bye afhanklik is. (1)