5.8 Daar  is  sekere   beginsels  wat …

5.8 Daar  is  sekere   beginsels  wat  ingedagte   gehou   moet  word  wanneer   sosiale  areas  ontwerp   en   beplan  word.  Bespreek   enige   TWEE   beginsels  wat NIE in die  prent   toegepas  is  nie .  (2×2)   (4)

3.1.5 Onderskei   tussen   goeie   en…

3.1.5 Onderskei   tussen   goeie   en   slegte   vette   deur  die  volgende   vette   in die  tabel   te   plaas .  Gee ‘n rede  vir   jou   antwoord .   (6)     Vette Goed / slegte vette? Rede vir jou antwoord Versadigde vette     Onversadigde vette     Trans-vette