AFDELING A: VISUELE KUNS Vraag 1: Kunsanalise [20] Daar is 4 stappe om ‘n kunswerk te analiseer: 1. Beskryf 2. Ontleed 3. Interpreteer 4. Oordeel Bestudeer die prent hieronder (BEELD 1) en beantwoord die vrae wat volg. REGSKLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT VIR VRAAG 1 IN ‘N NUWE BLAD OOP TE MAAK: Hierdie kunswerk is geskep deur Frida Kahlo genaamd ”The Wounded Deer”. In hierdie skildery het Frida ‘n jong takbok geskilder met haar selfportret as die kop van die takbok. Die takbok is gewond met pyle en is besig om deur die woud te hardloop.
Blog
7.4 Die tegniese elemente in drama is belangriker as die…
7.4 Die tegniese elemente in drama is belangriker as die literêre elemente. [1]
Vraag 7: Waar of Onwaar [6] 7.1 In die antiek…
Vraag 7: Waar of Onwaar [6] 7.1 In die antieke Romeinse tye was monoloë gebruik om ‘n tydslot in ‘n opvoering aan te dui. [1]
10.3 Lys twee tipes grimeertegnieke wat gebruik is om hie…
10.3 Lys twee tipes grimeertegnieke wat gebruik is om hierdie karakters te skep? [2]
9.4 Vul in die regte woorde vir die 4 stappe om ‘n monolo…
9.4 Vul in die regte woorde vir die 4 stappe om ‘n monoloog voor te berei: (4) 1. [Antwoord1] aan ‘n karakter. 2. Skep ‘n [Antwoord2]. 3. Begin om ‘n monoloog te [Antwoord3] 4. [Antwoord4] die monoloog.
5.1 Aan watter beroemde handelsmerk behoort hierdie logo?…
5.1 Aan watter beroemde handelsmerk behoort hierdie logo? [1]
10.2 Noem drie ”skouspel toerusting” wat in hierdie pro…
10.2 Noem drie ”skouspel toerusting” wat in hierdie produksie gebruik word om die bui te verbeter en die omgewing te skep. [3]
2.8 Hoekom is tipografie so belangrik in advertensie? […
2.8 Hoekom is tipografie so belangrik in advertensie? [1]
AFDELING B: DRAMA Vraag 6 : Beantwoord die volgende…
AFDELING B: DRAMA Vraag 6 : Beantwoord die volgende vrae in jou eie woorde. [10] 6.1 Stem jy saam met hierdie stelling? Motiveer jou antwoord. “‘n Monoloog is ‘n gesprek tussen twee akteurs.” [2]
1.2 Pas die stelling wat by korrekte term pas uit die lys…
1.2 Pas die stelling wat by korrekte term pas uit die lys van keuses (10)