VRAAG 2: VOLTOOI DIE ONTBREKENDE SPASIES     Lee…

  VRAAG 2: VOLTOOI DIE ONTBREKENDE SPASIES     Lees die instruksies in elke vraag en tik dan die korrekte antwoord(e) in die verskafte leë spasies.       2.1 ‘n Stof of material wat gestoorde energie bevat word [Ans1] genoem. (1)       2.2 Identifiseer die stroombaan komponente wat deur die simbole A, B en C voorgestel word in die prente(blouknoppie).  Tik die regte naam van elke komponent in die ontbrekende spasie onder elke komponent.    Kliek op die blou knoppie om die prent/foto te sien. Die prent/foto sal oopmaak in ‘n nuwe tab langs jou toets.     Komponent A  Komponent B  Komponent C  [Ans2] [Ans3] [Ans4]  (3)