SECTION A: VISUAL ART Question 1: Art analysis [20] There are 4 steps to analyse an artwork: · Describe · Analyse · Interpret · Judge Study the image below (IMAGE 1) and answer the questions that follow. RIGHT CLICK ON THE BUTTON TO OPEN IMAGE 1 IN A NEW TAB: This artwork was created by Frida Kahlo called ”The Wounded Deer”. In this painting, Frida used a young deer with the head of herself and was fatally wounded by arrows to the body. 1.1 Describe what you see in this artwork. Use full sentences to motivate your answer. [4]
Blog
10.4 Alice is die hoofkarakter in hierdie produksie. Watt…
10.4 Alice is die hoofkarakter in hierdie produksie. Watter een van die drie karakters is Alice? Kies uit die lys hier onder en motiveer jou antwoord. Vlak karakter Ronde karakter of ‘n Foil karakter [2]
2.4 Watter bekende kunstenaar wat jy bestudeer het, is be…
2.4 Watter bekende kunstenaar wat jy bestudeer het, is bekend vir sy kunswerke wat apartheid uitbeeld? [1]
9.3 Noem enige 2 algemene riglyne wat ‘n Grimeerkunstenaa…
9.3 Noem enige 2 algemene riglyne wat ‘n Grimeerkunstenaar in gedagte moet hou wanneer die toepassing van grimering op ‘n akteur of aktrise gedoen word. [2]
6.3 Lys 6 algemene riglyne om te onthou wanneer jy ‘n mon…
6.3 Lys 6 algemene riglyne om te onthou wanneer jy ‘n monoloog gaan opvoer en beplan. [6]
5.1 Noem enige drie goed wat jy in ag moet neem wanneer jy…
5.1 Noem enige drie goed wat jy in ag moet neem wanneer jy wagwoorde (passwords) skep. (3)
1.2 Hoe het die kunstenaar gebruik gemaak van Lyn en Kleu…
1.2 Hoe het die kunstenaar gebruik gemaak van Lyn en Kleur in hierdie kunswerk? [4]
AFDELING A: VISUELE KUNS Vraag 1: Kunsanalise [20] …
AFDELING A: VISUELE KUNS Vraag 1: Kunsanalise [20] Daar is 4 stappe om ‘n kunswerk te analiseer: 1. Beskryf 2. Ontleed 3. Interpreteer 4. Oordeel Bestudeer die prent hieronder (BEELD 1) en beantwoord die vrae wat volg. REGSKLIEK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT VIR VRAAG 1 IN ‘N NUWE BLAD OOP TE MAAK: Hierdie kunswerk is geskep deur Frida Kahlo genaamd ”The Wounded Deer”. In hierdie skildery het Frida ‘n jong takbok geskilder met haar selfportret as die kop van die takbok. Die takbok is gewond met pyle en is besig om deur die woud te hardloop.
7.4 Die tegniese elemente in drama is belangriker as die…
7.4 Die tegniese elemente in drama is belangriker as die literêre elemente. [1]
Vraag 7: Waar of Onwaar [6] 7.1 In die antiek…
Vraag 7: Waar of Onwaar [6] 7.1 In die antieke Romeinse tye was monoloë gebruik om ‘n tydslot in ‘n opvoering aan te dui. [1]