VRAAG 4 (93)   MEGANIESE SAMESTELLING   Gegee: -…

  VRAAG 4 (93)   MEGANIESE SAMESTELLING   Gegee: – Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van ‘n wegstaanverbindingstaaf, wat die posisie van elke onderdeel relatief tot al die ander toon. – Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die wegstaanverbindingstaaf-samestelling – ‘n Pylpunt wat die vooraansig aandui – Snyvlak A-A   Instruksies: – Teken volgens skaal 1:1, in derdehoekse ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde onderdele van die wegstaanverbindingstaaf: 4.1 ‘n Deursnee-vooraansig volgens snyvlak A-A, soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat by die uitskuif-isometriese tekening getoon word. Die snyvlak, wat vertikaal deur die middel van die samestelling gaan, word op die bo-aansig van die vurk (onderdeel 8) getoon. 4.2 Die regteraansig – ALLE tekeninge moet voldoen aan die riglyne wat gestipuleer is in die SANS 0111   LET WEL: – Soos aangedui, plaas punt P van die bokant van die spoorstang met punt P op die vurk en punt S aan die onderkant van die spoorstang met punt S op die wegstaanarm – Toon DRIE vlakke van die moer in die vooraansig en ALLE nodige konstruksies – Geen verborge besonderhede word verlang nie   Voeg die volgende kenmerke by die tekening: – Snyvlak A-A – Benoem die deursnee aansig SNIT A-A     Regsklik op die onderstaande knoppie om VRAAG 4 FIGUUR op ‘n nuwe bladsy oop te maak.  

A practical voltage source has an internal series resistance…

A practical voltage source has an internal series resistance RS. The practical voltage source is connected to a load resistor RL. Assume VS = {VS} V , RS = {RS} Ω , RL = {RL} ΩThe output voltage VOUT = __________ V (The unit of the answer is [V]. Do NOT type the unit when you type your answer)

A 64yo woman presents with a 3-month history of upper abdomi…

A 64yo woman presents with a 3-month history of upper abdominal pain. She describes the discomfort as an intermittent, centrally located “burning feeling” in the upper abdomen, most often with meals and accompanied by mild nausea. Use of an OTC antacid affords partial symptom relief. She also uses naproxen sodium on a regular basis for the control of osteoarthritis pain. Her clinical presentation is consistent with: