1.13 Kies VIER KORREKTE redes waarom Suid-Afrikaners trots…

1.13 Kies VIER KORREKTE redes waarom Suid-Afrikaners trots kan wees.   A  Bafana-Bafana het nie al hul wedstryde verloor nie. B  Die wedstryde kon slegs by die stadions gesien word. C  Die besoekers het gedink dat ons ʼn mooi land het. D  FIFA sê dat Suid-Afrika ʼn onsuksesvolle land was. E  Die buitelandse mense het lekker hier gekuier. F  Al die Suid-Afrikaners het saam Bafana-Bafana ondersteun (1)