AFDELING C: OPSTELVRAE Beantwoord slegs EEN van die TWEE vrae. NOMMER JOU VRAAG DUIDELIK. VRAAG 5: (BESIGHEIDSBEDRYWIGHEDE) ZAMBA BPK. (ZB) Zamba Bpk. (ZB) het klante verloor as gevolg van die swak gehalte van hul produkte. Hul bestuur weet nie hoe om totale gehaltebestuur (TGB) te implementeer om die deurlopende verskaffing van gehalteprodukte en -dienste aan hul klante te verseker nie. Neem die stelling hierbo in ag en gee ‘n breedvoerige beskrywing van die volgende aspekte: Verduidelik die negatiewe impak op ZB indien TGB swak geïmplementeer word. Bespreek die voordele van ‘n goeie gehaltebestuurstelsel. Evalueer die impak van die volgende TGB-elemente op ZB:- Totale kliënte-/klante-tevredenheid- Deurlopende vaardigheidsontwikkeling/Onderwys en opleiding Gee ZB raad oor hoe hulle die BDKH (‘PDCA’)-model/-siklus kan toepas om die gehalte van hul produkte te verbeter. (40) OF
Blog
VRAAG 1.2 KIES DIE REGTE ANTWOORD: Voltooi die v…
VRAAG 1.2 KIES DIE REGTE ANTWOORD: Voltooi die volgende stellings deur die woorde in die onderstaande lys te gebruik. Kies slegs die korrekte woord en tik dit in die oop spasie. Mark, dispuut, openbarebetrekkinge, tyd verwante, markontwikkeling, induksie, terugwaartse integrasie, grief, gehaltebestuur, stukwerk, mikro, Nasionale Vaardigheids, 1.2.1 Die … ontwikkelingstrategie rig die verantwoordelikhede van rolspelers in onderwys en opleiding in Suid-Afrika. (2)
1.2.3 Besigheidsbedrywighede voldoen aan die vereiste stan…
1.2.3 Besigheidsbedrywighede voldoen aan die vereiste standaarde deur… (2)
VRAAG 1.3 PAS DIE REGTERKANTSTE BESKRYWING BY DIE LINKERKANT…
VRAAG 1.3 PAS DIE REGTERKANTSTE BESKRYWING BY DIE LINKERKANTSTE WOORDE: Pas die beskrywing aan die regterkantste lysie by die regte woord aan die linkerkant. [10] TOTAAL AFDELING A [30]
AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1.1: MEERVOUDIGE KEU…
AFDELING A: VERPLIGTEND VRAAG 1.1: MEERVOUDIGE KEUSE VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord. 1.1.1 Die King-kode vir Korporatiewe Bestuur bevat voorbeelde van etiese sakepraktyk. ‘n Voorbeeld van ‘n etiese sakepraktyk is om … (2)
1.2.4 Die produksiebestuurder kan nie verskaffers van geha…
1.2.4 Die produksiebestuurder kan nie verskaffers van gehalte grondstowwe vind nie. Dit is ‘n uitdaging in die …. sakeomgewing. (2)
1.2.2 ‘n Werknemer dien ‘n … in deur ‘n formele, geskrewe…
1.2.2 ‘n Werknemer dien ‘n … in deur ‘n formele, geskrewe klagte aan senior bestuur. (2)
VRAAG 4: DIVERSE ONDERWERPE 4.1 Lees die gevallestudie…
VRAAG 4: DIVERSE ONDERWERPE 4.1 Lees die gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg. HOPE HOTEL Die Hope Hotel in Hermanus is naby ‘n aantal gewilde toeriste attraksies geleë. Hulle het 30 voltydse werknemers in diens en tydens spitstyd in die vakansieseisoen word tydelike werkers aangestel om aan die hotel se behoeftes te voldoen. Onlangs het die hotel ‘n daling in toeristebesprekings ervaar wat die aflê van sommige voltydse personeel tot gevolg gehad het. Misdaad in die omgewing is ook besig om toe te neem. Sommige gaste is in hulle hotelkamers beroof. Gereelde gaste van die Hope Hotel bly nou in ander hotelle en gastehuise in die omgewing wat strenger sekuriteit en ander dienste soos konferensiefasiliteite bied. 4.1.1 Noem die ekonomiese sektor waarin die Hope Hotel bedrywig is. (1) 4.1.2 Identifiseer DRIE uitdagings in die gevallestudie hierbo en ontwikkel ‘n strategie vir elke uitdaging. Trek die onderstaande tabel oor in jou antwoordblokkie en beantwoord die vraag. UITDAGINGS: STRATEGIE: (3×3) 4.2 Die Wet op Arbeidsverhoudinge, 1995 (Wet 66 van 1995) is ingestel om arbeidsverhoudinge tussen werkgewers en werknemers te reguleer. 4.2.1 Stel VIER optredes voor wat as nie-nakoming van hierdie Wet beskou kan word. (8) 4.3 Identifiseer die betrokke pilaar van die Wet op Breëbasis- Swart Ekonomiese Bemagtiging (BBSEB), 2003 (Wet 53 van 2003) waaraan Abil Bricks & Tiling Bpk. in ELKE geval hieronder voldoen het. 4.3.1 Thandi en Tsego is tot senior poste bevorder. (2) 4.3.2 Voorheen benadeelde werknemers is uitgenooi om aandele in die maatskappy te koop. (2) 4.3.3 Werknemers word aangemoedig om gereeld opleidingsessies by te woon. (2) 4.3.4 Die menslikehulpbronbestuurder maak seker dat almal ‘n gelyke geleentheid gebied word om vir ‘n vakante pos aansoek te doen. (2) 4.4 Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord die vrae wat volg: JEFF BANDE BPK Jeff Bande Bpk het ‘n werkswinkelbestuurder se posisie in ‘n nasionale koerant geadverteer. Die advertensie het die werksvereistes en werkspesifikasies spesifiseer en gesê dat alle moontlike kandidate onderhewig sal wees aan keuringstoetse. Daar word van suksesvolle kandidate verwag om ‘n dienskontrak te teken. Die gekose kanidaat sal ook byvoordele kan geniet ook byvoordele wat deur JB BPK verskaf word. Informele aktiwiteite/Menslikehulpbron-funksie.Graad 12//2019 4.4.1 Identifiseer TWEE komponente van ‘n posanalise uit die bostaande scenario. (2) 4.4.2 Jy is genooi vir ‘n onderhoud. Verduidelik die rol van ‘n kandidaat tydens ‘n onderhoud. (6) 4.4.3 Evalueer die positiewe impak van byvoordele op besighede. (6) TOTAAL VRAAG 4 [40] TOTAAL AFDELING B [80]
1.2.5 … betaling word ontvang as elke taak voltooi is. (…
1.2.5 … betaling word ontvang as elke taak voltooi is. (2) [10]
1.1.5 Die visie en missie van ‘n besigheid word bepaal deu…
1.1.5 Die visie en missie van ‘n besigheid word bepaal deur die bestuur en speel ‘n groot rol in die sukses van die besigheid wat deel is van ___ omgewing. (2) [10]