VRAAG 8 8.1 Benoem die vlak, hoek en kante van die 3D voorwerp. Maak seker jy teken eers die prent en benoem dit daarna. Een punt sal toegeken word vir elke korrekte benaming van elk en een punt vir die tekening. [4] 8.2 Teken ‘n vierkant en trek diagonale lyne op die vierkant. [1]
Blog
Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antw…
Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier. Die antwoorde word as een PDF dokument opgelaai aan die einde van die vraestel.
INSTRUKSIES: 1. Geen kopiëring van enige bronne….
INSTRUKSIES: 1. Geen kopiëring van enige bronne. 2. Voltooi al 9 vrae se antwoorde van hierdie toets op jou eie skryfpapier. Wanneer al jou antwoorde klaar is, sal jy dit skandeer en as een pdf dokument oplaai. 3. Benoem jou antwoord dokument (.pdf) soos volg: WISK GR.5 (JOU NAAM EN VAN) SBA TOETS 006 4. Nommer al jou handgeskrewe antwoorde en skryf netjies en leesbaar. 5. Wanneer jy figure teken, teken met ‘n potlood en gebruik ‘n liniaal. 6. GEEN sakrekenaars mag gebruik word nie. 7. Hou jou tyd dop! Sterkte!
BIBLIOGRAFIE: https://mammothmemory.net/maths/geom…
BIBLIOGRAFIE: https://mammothmemory.net/maths/geometry/angles/obtuse-angle.html https://www.tutoringhour.com/lessons/geometry/types-of-angles/
VRAAG 4 4.1 Kyk na die prent van ‘n vierkant en reghoe…
VRAAG 4 4.1 Kyk na die prent van ‘n vierkant en reghoek. Verduidelik wat die simbool in elke hoek van die vierkant en reghoek beteken. Skryf neer wat dit beteken vir die vierkant en dan wat dit beteken vir die reghoek. [2] 4.2 Kyk na die prent van ‘n vierkant en reghoek. Verduidelik wat die simbool op elke sy van die vierkant en reghoek beteken.Skryf neer wat dit beteken vir die vierkant en dan wat dit beteken vir die reghoek. [2] 4.3 Kyk na die prent van ‘n vierkant en reghoek . Verduidelik wat die simbool “>” op elke sy van die vierkant en reghoek beteken.Skryf neer wat dit beteken vir die vierkant en dan wat dit beteken vir die reghoek. [2]
GROOT TOTAAL :[50]
GROOT TOTAAL :[50]
Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antw…
Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier. Die antwoorde word as een PDF dokument opgelaai aan die einde van die vraestel.
INSTRUKSIES: 1. Geen kopiëring van enige bronne….
INSTRUKSIES: 1. Geen kopiëring van enige bronne. 2. Voltooi al 9 vrae se antwoorde van hierdie toets op jou eie skryfpapier. Wanneer al jou antwoorde klaar is, sal jy dit skandeer en as een pdf dokument oplaai. 3. Benoem jou antwoord dokument (.pdf) soos volg: WISK GR.5 (JOU NAAM EN VAN) SBA TOETS 006 4. Nommer al jou handgeskrewe antwoorde en skryf netjies en leesbaar. 5. Wanneer jy figure teken, teken met ‘n potlood en gebruik ‘n liniaal. 6. GEEN sakrekenaars mag gebruik word nie. 7. Hou jou tyd dop! Sterkte!
VRAAG 2 Voltooi die volgende sinne, deur slegs die k…
VRAAG 2 Voltooi die volgende sinne, deur slegs die korrekte antwoord in te vul. MOET NIE die hele sin oor skryf nie. (VRAAG 2.1-2.4) 2.1. ‘n_____________ is ‘n deel waar die kante bymekaar kom. [1] 2.2. __________ beteken twee lyne is ewe ver uitmekaar. [1] 2.3. ‘n ___________vlak is nie geboë nie, maar reguit. [1] 2.4. ‘n _______________ lyn staan regop. [1]
VRAAG 1 Skryf slegs die korrekte letter vir elke vraag (…
VRAAG 1 Skryf slegs die korrekte letter vir elke vraag (1.1- 1.6). VOORBEELD: 1.1) A 1.1. Voorbeelde van 2D voorwerpe: A Heksagoon, parallelogram, oktagoon, kubus B Sirkel, Reghoek, Heksagoon, parallelogram, oktagoon C Sirkel, Reghoek, Heksagoon, heptagoon, driehoekige piramide D Reghoek, Heksagoon, heptagon, driehoekige piramide, vierkantige piramide [1] 1.2 Teenoorgestelde sye is parallel, al die sye is gelyk en die hoeke is almal regte hoeke: A Vlieër B Trapesium C Ruit D Vierkant [1] 1.3. Poligone word benoem deur te kyk na die aantal? A Sye B Kante C Hoekpunte D Hoeke [1] 1.4. Waar of vals: ‘n Kant is waar 2 vlakke ontmoet. A Waar B Vals [1] 1.5. Waar of Vals: Ons gebruik lyne om voorwerpe te maak, die lyne is 2 dimensioneel. A Waar B Vals [1] 1.6. Waar of Vals: Loodregte lyne kruis om ‘n regte hoek te maak. A Waar B Vals [1]