1.2 In ‘n konfliksituasie is dit die beste om: (1)
Blog
1.4 ‘n Persoonlike missieverklaring: (1)
1.4 ‘n Persoonlike missieverklaring: (1)
AFDELING C VRAAG 7 Lees die volgende uittreksel en beantwoor…
AFDELING C VRAAG 7 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg. Jou antwoorde moet in paragraafvorm wees. Om die oorgang van n’ leerder na ’n student te maak kan ‘n vreesaanjaende en intimiderende verandering wees. Dit kan dalk beter beskryf word as ‘n “kultuurskok”. Onderwysers, ouers, vriende en familie probeer hul bes om jou voor te berei vir hierdie fase, maar dikwels is die fokus meer op die akademiese kant van die saak, terwyl sosiale veranderinge geneig is om ewe uitdagende hindernisse te bied. Eenvoudig gestel, jy sal deur ‘n aantal fases gaan in ‘n poging om aan te pas in jou nuwe sosiale omgewing. Jy kan aanvanklik gefassineerd en geïnteresseerd wees in jou waarneming van hierdie nuwe sosiale struktuur, maar die romantisering van hierdie fase kan vinnig lei tot baie angs en frustrasie wanneer jy sukkel om jou plek te vind. Dan kom aanpassing; hoe meer jy blootgestel word aan hierdie nuwe omgewing, hoe groter is die kans dat jy vertroud raak met die omgewing, leer wat om te verwag en uiteindelik gemaklik in jou nuwe omgewing te word. Jy kan selfs jouself oopmaak vir nuwe, opwindende geleenthede. Jou optrede in hierdie tweede fase, wat gekenmerk word deur angs, is van groot belang in die bestuur van jou lewe en die ontdekking van jou “plek”. Skielik met meer verantwoordelikheid, maar ook met meer persoonlike vryheid as ooit tevore, kan dit uitdagend wees, selfs vir die slimste,en die bes ingeligte student.
5.1 Definieer die term krisisse en verskaf TWEE verduideli…
5.1 Definieer die term krisisse en verskaf TWEE verduidelikings waarom ‘n pandemie soos COVID-19 as ‘n gesondheidskrisis beskou kan word. Krisis (2) + Voorbeelde (2×2=4) (2+4=6)
AFDELING A VRAAG 3 Pas die volgende terme by die korrekte…
AFDELING A VRAAG 3 Pas die volgende terme by die korrekte verduidelikings.
8.4 Beveel TWEE manière aan waarop die gedrukte media ‘n p…
8.4 Beveel TWEE manière aan waarop die gedrukte media ‘n positiewe bydrae kan lewer in die beriggewing oor vrouesport. (2×2=4)
AFDELING C VRAAG 8 Bestudeer die volgende tekenprent en ban…
AFDELING C VRAAG 8 Bestudeer die volgende tekenprent en bantwoord die vrae wat volg.. Selekteer die blou knoppie om die tekenprent oop te maak:
Totaal Vraag 2: [5]
Totaal Vraag 2: [5]
Kolom A Column B 3.1. Posresevering vir ‘n sekere gr…
Kolom A Column B 3.1. Posresevering vir ‘n sekere groep mense A) Propaganda 3.2. Ekstrovert B) ‘n Entrepreneur wat die onderneming se omvang kan uitbrei en werksgeleenthede kan skep 3.3. Sensasionalisme C) Die doelbewuste gebruik van skokkende stories en foto’s in die media om verkope te bevorder. 3.4. Werklose individu D) ‘n Vorm van diskriminasie. 3.5. Sosiale lewensvatbaarheid E) Themba het verlede week net 15-ure werk gehad. F) Iemand wat maklik met mense kommunikeer. G) John het nie werk nie en soek ook nie vir moontlike poste nie.
1.1 Sosiale media kan op ‘n positiewe en negatiewe manier…
1.1 Sosiale media kan op ‘n positiewe en negatiewe manier gebruik word. Watter van die volgende is ‘n voorbeeld van ‘n moontlike negatiewe invloed, veral op tieners? (1)