1.12 As jy opgeruimd voel……………… (1)
Blog
2.7 Na watter skool toe gaan Nina? Hoërskool Groenkloof /…
2.7 Na watter skool toe gaan Nina? Hoërskool Groenkloof / Hoorskool Groenkloof (1)
1.15 Gee TWEE voorbeelde van soogdiere. (Behalwe die oilf…
1.15 Gee TWEE voorbeelde van soogdiere. (Behalwe die oilfant). (2) EINDE VAN OEFENING 1 [23]
2.12 Watter werk wil jy graag eendag doen? (1) EIN…
2.12 Watter werk wil jy graag eendag doen? (1) EINDE VAN OEFENING 2 [12]
3.2 Die straatkinders slaap almal onder een groot komb…
3.2 Die straatkinders slaap almal onder een groot kombers om die koue uit te hou. (2)
3.3 My oupa voer die hanslammetjie met ‘n bottel vol k…
3.3 My oupa voer die hanslammetjie met ‘n bottel vol koeimelk, want hy is honger. (2)
3.9 Koos Kombuis en Valiant Swart het vanaand saam opg…
3.9 Koos Kombuis en Valiant Swart het vanaand saam opgetree. (2)
1.6 Soek die ANTONIEM vir “gespanne” in die leesstuk. (1…
1.6 Soek die ANTONIEM vir “gespanne” in die leesstuk. (1)
1.8 Noem die DRIE dele van jou liggaam wat geaffekteer wor…
1.8 Noem die DRIE dele van jou liggaam wat geaffekteer word as jy lag? (3)
OEFENING 2 Die Departement van Gesondheid wil inligting…
OEFENING 2 Die Departement van Gesondheid wil inligting insamel oor tieners se eetgewoontes. Lees die volgende teks oor Nina Klopper en vul die res van die vorm wat volg, in. Right-click on the button below to open Text insert for Oefening 2 in a new tab: Image source: Text Oefening 2 Right-click on the button below to open the form for Oefening 2 in a new tab: J09 JUNE Text Oefening 2