VRAAG 4: Kyk na die onderstaande meetkundige patroon en…

VRAAG 4: Kyk na die onderstaande meetkundige patroon en voltooi die tabel: 4.1 Vul die onbrekende letters in deur na die tabel te kyk, vervang die letters A en B met die korrekte antwoord:   Moet asseblief NIE die tabel oorteken nie. Skryf slegs A en B se antwoorde. Getal heksagone 1 2 3 5 A Aantal sye 6 12 18 B 48 (2)

VRAAG 3: 3.1 Hoeveel kinders hou van mango? (1…

VRAAG 3: 3.1 Hoeveel kinders hou van mango? (1) 3.2  Watter vrug het hulle die minste van gehou?                  (1) 3.3 Hoeveel mense verkies piesangs bo appels? (1) 3.4 Wat is die verskil tussen die vrugte wat die meeste en minste gunsteling is? (2)

VRAAG 7: Lees die volgende en beantwoord die vraag. Too…

VRAAG 7: Lees die volgende en beantwoord die vraag. Toon ALLE bewerkings EN skryf ‘n getalsin. 7. Zazi het 65 bottels versamel vir herwinning. Haar vriendin het 22 keer meer bottels as Zazi versamel. Hoeveel meer bottels het haar vriendin versamel? (4)

Stocks L, M, and N each have the same expected returns and s…

Stocks L, M, and N each have the same expected returns and standard deviation. The correlation coefficients between the each pair of these stocks are as follows: L and M correlation = -0.80; L and N correlation = + 0.20; M and N correlation = -0.40. Given these correlations, a portfolio constructed of which pairs of stocks will have the lowest standard deviation?