VRAAG 1 Daaglikse lewe was baie anders vir die mense van Antieke Egipte, want dit was ‘n baie komplekse samelewing. 1.1 Skryf ‘n dagboek inskrywing van 50 woorde oor ‘n dag as een van die volgende: (Jy mag net een kies.) · Farao · Goewerneur · Nomark (2) Jou dagboek inskrywing moet begin met wanneer jy wakker word en eindig met wanneer jy gaan slaap. Jy moet tenminste TWEE aktiwiteite benoem wat jy deur die dag sal doen.
Blog
To avoid eye damage from an excessive negative pressure insi…
To avoid eye damage from an excessive negative pressure inside of Freediving mask, a Freediver must
2.1 Op watter kontinent is Egipte geleë? (1)
2.1 Op watter kontinent is Egipte geleë? (1)
VRAAG 2 Gebruik die kaart van Egipte om die…
VRAAG 2 Gebruik die kaart van Egipte om die volgende vrae te beantwoord: Om die prent hieronder te sien, kliek op die blou knoppie hieronder. Die prent sal oop maak in ‘n nuwe blad. MOENIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die verskillende blaaie.
3.2 Hierdie persoon se werk was gesien as een van die bela…
3.2 Hierdie persoon se werk was gesien as een van die belangrikste in Antieke Egipte. Kon enige iemand hierdie werk doen? Gee twee redes om jou antwoord te steun. Onthou om die volgende in jou antwoord in te sluit: a. Wat die twee dinge was wat hulle gedoen het? b. Was dit ‘n maklike taak? Gee twee redes. (3)
VRAAG 2 Gebruik die kaart van Egipte om die…
VRAAG 2 Gebruik die kaart van Egipte om die volgende vrae te beantwoord: Om die prent hieronder te sien, kliek op die blou knoppie hieronder. Die prent sal oop maak in ‘n nuwe blad. MOENIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die verskillende blaaie.
2.2 Die antieke Egiptenare het hulself in ‘n woestyn geves…
2.2 Die antieke Egiptenare het hulself in ‘n woestyn gevestig. Hoe was dit moontlik dat hulle kon boer en floreer? (2)
1.3 Om oor Antieke Egipte te heers was ‘n baie moeilike ta…
1.3 Om oor Antieke Egipte te heers was ‘n baie moeilike taak vir die Farao gewees, daarom het hy mense gekort om hom te help. Wie het hom gehelp om sy werk makliker en minder te maak? Gee 3 voorbeelde/tiepe mense wat hom gehelp het. (3)
1.4 Hoekom het grimering so ‘n belangrike rol in Antieke E…
1.4 Hoekom het grimering so ‘n belangrike rol in Antieke Egipte gespeel? Wie het dit gedra en wat was die belangrikste tipe grimering gewees? (2) Om die prent hieronder te sien, kliek op die blou knoppie hieronder. Die prent sal oop maak op ‘n nuwe blad. MOENIE die toets toe maak nie. Beweeg versigitg tussen die verskilende blaaie.
VRAAG 2 As jy in Antieke Egipte gebly het, w…
VRAAG 2 As jy in Antieke Egipte gebly het, watter werk sou jy doen behalwe om Farao te wees? Verduidelik jou antwoord deur om ‘n baie goeie rede vir jou keuse te gee. (3)