VRAAG 2 Gebruik die kaart van Egipte om die volgende vrae te beantwoord: Om die prent hieronder te sien, kliek op die blou knoppie hieronder. Die prent sal oop maak in ‘n nuwe blad. MOENIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die verskillende blaaie.
Blog
INSTRUKSIES: 1. Lees asseblief deur die vrae voord…
INSTRUKSIES: 1. Lees asseblief deur die vrae voordat jy antwoord. Beantwoord in volsinne waar moontlik. 2. Goeie gebruik van taal en spelling is verpligtend. 3. Beantwoord al die vrae. 4. Lees asseblief weer deur al jou antwoorde voordat jy die toets inhandig. 5. Die antwoorde op hierdie vraestel MOET jou eie oorspronklike werk wees. Geen werk van ander hulpbronne mag gebruik word om die vrae te beantwoord nie. 6. Deur hierdie vraestel te begin, bevestig jy dat jou eie werk verpligtend is. Jy mag nie plagiaat pleeg nie. As jy antwoorde van ander hulpbronne kopieer, sal jy 0 punte ontvang. 7. Alles van die beste!
The deeper a Freediver descends,
The deeper a Freediver descends,
VRAAG 1 Pas die korekte term by die korekte…
VRAAG 1 Pas die korekte term by die korekte beskrywing/definisie. (4)
VRAAG 1 Pas die korekte term by die korekte…
VRAAG 1 Pas die korekte term by die korekte beskrywing/definisie. (4)
VRAAG 1 Daaglikse lewe was baie anders vir d…
VRAAG 1 Daaglikse lewe was baie anders vir die mense van Antieke Egipte, want dit was ‘n baie komplekse samelewing. 1.1 Skryf ‘n dagboek inskrywing van 50 woorde oor ‘n dag as een van die volgende: (Jy mag net een kies.) · Farao · Goewerneur · Nomark (2) Jou dagboek inskrywing moet begin met wanneer jy wakker word en eindig met wanneer jy gaan slaap. Jy moet tenminste TWEE aktiwiteite benoem wat jy deur die dag sal doen.
To avoid eye damage from an excessive negative pressure insi…
To avoid eye damage from an excessive negative pressure inside of Freediving mask, a Freediver must
2.1 Op watter kontinent is Egipte geleë? (1)
2.1 Op watter kontinent is Egipte geleë? (1)
VRAAG 2 Gebruik die kaart van Egipte om die…
VRAAG 2 Gebruik die kaart van Egipte om die volgende vrae te beantwoord: Om die prent hieronder te sien, kliek op die blou knoppie hieronder. Die prent sal oop maak in ‘n nuwe blad. MOENIE hierdie toets toe maak nie. Beweeg versigtig tussen die verskillende blaaie.
3.2 Hierdie persoon se werk was gesien as een van die bela…
3.2 Hierdie persoon se werk was gesien as een van die belangrikste in Antieke Egipte. Kon enige iemand hierdie werk doen? Gee twee redes om jou antwoord te steun. Onthou om die volgende in jou antwoord in te sluit: a. Wat die twee dinge was wat hulle gedoen het? b. Was dit ‘n maklike taak? Gee twee redes. (3)