NB!! BELANGRIKE TOETS INLIGTING   1. NADAT DIE TYD VIR HIERD…

NB!! BELANGRIKE TOETS INLIGTING   1. NADAT DIE TYD VIR HIERDIE TOETS VERSTREKE IS, KLIK OP DIE “SUBMIT” KNOPPIE.     DIT SAL DIE TOETS SLUIT. 2. KLIK DAARNA OP “NEXT”. DIE KNOPPIE SAL ONDER AAN DIE REGTERKANT VAN     DIE BLADSY WEES. 3. HIERDEUR SAL DIE TOETS “MLIT 11A SBA004a OPLAAI QUIZ HERSKRYF” GEOPEN WORD.     DIT SAL SLEGS VIR 30 MINUTE OOP WEES, SODAT JY JOU ANTWOORDSTEL KAN OPLAAI. SKRYF ASB IN BLOU PEN.  

VRAAG 4 Zoë wil ‘n nuwe besigheids rekening oopmaak. Sy…

VRAAG 4 Zoë wil ‘n nuwe besigheids rekening oopmaak. Sy het informasie van 3 banke in Suid Afrika ontvang. Antwoord die vrae wat volg deur na die tabel te verwys in ADDENDUM A.     Regs klik op die knoppie hieronder om ADDENDUM A in ‘n nuwe oortjie oop te maak.      4.1 Zoë gaan maandeliks haar salaris in die rekening inbetaal. Sy sal dit by dieselfde bank se tak, as waar sy haar rekening oopmaak, inbetaal.Haar salaris is R21 000 per maand. Watter bank tussen Standard Bank en ABSA sal goedkoper wees vir die inbetaling?  (5) 4.2 Zoë doen al haar aankope deur haar debietkaart te gebruik. Sy weet sy bereik altyd die maksimum betaling oor sy elke dag aankope doen vir haar besigheid? Watter bank tussen Standard Bank en ABSA is die beter opsie vir debietkaart aankope? (2) 4.3 Watter bank stel jy voor moet Zoë haar besigheids rekening by oopmaak? (2)