INSTRUCTIONS 1. Read these instructions carefully…

  INSTRUCTIONS 1. Read these instructions carefully before you begin to answer these questions. 2. This question paper consists of TWO questions: QUESTION 1: Long Essay  (30 marks) QUESTION 2: My Children! My Africa! (20 marks) 3. You must answer ALL of the questions for a total of 50 marks. 4. All of your answers must be handwritten and uploaded into the upload quiz AFTER you have completed the test. 5. Start each question on a new page. 6. Follow the instructions at the beginning of each section carefully. 7. Number your answers according to the numbering system used in this question paper.

VRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Noem TWEE verskillende belanghe…

VRAAG 2 40 Punte 2.1.1 Noem TWEE verskillende belanghebbendes van ‘n besigheid. (2) 2.1.2 Hoe hou ekonomiese groei verband met ekonomiese ontwikkeling? (2)     [4] 2.2 Bestudeer die prent en beantwoord die vrae wat volg:  REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE PRENT OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB:     2.2.1 Bereken die relatiewe prys van skoene in terme van burgers. (2) 2.2.2 Wat is die geleentheidskoste om skoene te koop? (2) 2.2.3 Bereken die reële prys van skoene as die die nominale prys van skoene verdubbel na R2080, maar die nominale prys van burgers dieselfde bly. (2) 2.2.4 Bespreek twee funksies van pryse. (4)     [10] 2.3 Bestudeer die grafiek en beantwoord die vrae wat volg: REGS KLIK OP DIE KNOPPIE OM DIE GRAFIEK OOP TE MAAK IN ‘N NUWE TAB:     2.3.1 Identifiseer die naam vir kromme A. (1) 2.3.2 Identifiseer die naam vir krommes B en C. (1) 2.3.3 Interpreteer wat krommes B en C afsonderlik aandui. (4) 2.3.4 Is dit beter vir ‘n land om ‘n Gini-koëffisiënt van 0,3 of 0,9 te hê en wat is Suid-Afrika se Gini-koëffisiënt? (2) 2.3.5 Noem twee redes vir ongelykheid in besit van welvaart. (2)     [10] 2.4 Met behulp van grafieke, verduidelik hoe veranderings in die produktemark die faktormark sal beïnvloed. (8) 2.5 Met behulp van grafieke, verduidelik die uitwerking van prysveranderinge op inkomste vir produsente met elastiese vraag en vir produsente met onelastiese vraag.                               (8)     [40]