For no apparent reason, Adam has recently begun to feel so tense and anxious that he frequently stays home from work. It would be most beneficial for Adam to contact a(n) ________ psychologist.
Blog
2.10 Yvette probeer vir Marko die waarheid vertel, maar Mi…
2.10 Yvette probeer vir Marko die waarheid vertel, maar Mildred onderbreek haar. Mildred wys vir Marko ‘n beeldopname (video) op haar skootrekenaar. Wat vind Marko uit? (1)
1.1 Name any (two)2 of the three (3)countries that are inc…
1.1 Name any (two)2 of the three (3)countries that are incorporated in the Namib desert? (2)
QUESTION 2 (Essay Question) Look at the picture and answ…
QUESTION 2 (Essay Question) Look at the picture and answer the questions that follow. Click on the blue button to open the reading passage in a new window.
TOTAAL VRAAG 1: (10) TOTAAL AFDELING A: [10…
TOTAAL VRAAG 1: (10) TOTAAL AFDELING A: [10]
Extra file upload question. Only use if necessary.
Extra file upload question. Only use if necessary.
AFDELING B VRAAG 2 Filmstudie: Jou Romeo Die vol…
AFDELING B VRAAG 2 Filmstudie: Jou Romeo Die volgende vrae het betrekking tot Toneel 1:
AFDELING A VRAAG 1 Gedig: Kinderspeletjies TEKS A …
AFDELING A VRAAG 1 Gedig: Kinderspeletjies TEKS A Bestudeer die volgende teks en beantwoord die vrae wat daarop volg. Kliek regs op die blou knoppie en maak TEKS A in ’n nuwe “tab” oop. Gedig: Kinderspeletjies Deur Jaco Jacobs 1 1. Ek haat dit as my oupa sê: 2. “Kom luister hier, ou seun. 3. Ek wil vertel van toe ek jonk was… 4. Ag, waar’s daai dae heen? 5. In my tyd het ons jongklomp nog 6. goed geweet van speel…” 7. Dan maak ek my solank gereed 8. om my morsdood te verveel. 9. “Die speletjies wat ons gespeel het, 10. sal jy nooit, ooit kan raai nie. 11. Vandag se kinders weet mos nie 12. van vroteier of blikaspaai nie. 13. Bok-in-die-hok en tol gooi 14. ken julle sekerlik ook nie. 15. Al ooit gehoor van driebeenspring 16. of middelmannetjie?” 2 17. Toe hy laas week weer begin praat 18. oor kennetjie en kat-en-muis, 19. sê ek: “Oupa, kan ek Oupa dalk 20. my nuwe PlayStation wys…..?” 21. Raai wat… Hy het heeltemal opgehou 22. om van die goeie ou dae te vertel. 23. Hy’s voor die TV vasgenael, vasberade 24. om ’n nuwe High Score op te stel! Jaco Jacobs (Uit: ’n Brulpadda in my tas, LAPA Uitgewers, 2008) (Aangepas en verwerk uit: Rapport Weekliks, 4 Maar 2012, bladsy 1) [Totaal woorde: 215]
1.5 Waarna verwys die titel van die gedig “Kinderspeletjie…
1.5 Waarna verwys die titel van die gedig “Kinderspeletjies” ? (2)
2.1 Waaroor gaan die film, Jou Romeo? (3)
2.1 Waaroor gaan die film, Jou Romeo? (3)