“Outstanding art – or good art – is when you look at it and…

“Outstanding art – or good art – is when you look at it and experience it, it stays in your thoughts. I do not think that conceptual art and traditional art differ so much from each other. There is boring conceptual art and there is boring traditional art. Outstanding art is when you cannot stop thinking about it which then makes it remembrance.”   – Damien Hirst: Kuns is kinderagtig en kinderlik, The Guardian, 26 September 2010   2.4 Distinguish shortly between traditional art and conceptual art. 2

AFDELING B VRAAG 2: NUWE MEDIA DRUK REGS OP DIE KNOPPIE…

AFDELING B VRAAG 2: NUWE MEDIA DRUK REGS OP DIE KNOPPIE HIERONDER OM DIE LINK NA DIE VISUELE BEELDE VIR VRAAG 2 A – 2 C IN ‘N NUWE TAB OOP TE MAAK : FIGUUR 2a is ‘n illustrasie van Aardkuns waar 6,5 miljoen vierkante voet drywende nuwe erosiebeheerde materiaal wat gemaak is om 11 eilande in Biskaynebaai te omring. Die lap verleng die omtrek van elke eiland met 200 voet. 2.1 Met bogenoemde in gedagte, bestudeer die visuele voorstelling in FIGUUR 2a en beskryf die verskillende aspekte van ‘nuwe’ media wat die werk kenmerk.       6