AFDELING A: BEGRIPSTOETS VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk aandagtig deur en beantwoord dan al die vrae wat daarop volg in jou EIE WOORDE tensy anders gevra word.
Blog
3.1 Kies een tema wat in die film : “Meerkat Maantuig” voo…
3.1 Kies een tema wat in die film : “Meerkat Maantuig” voorkom. (1)
1.5 Waarom sê Ouma dat die monster gaan moet wag vir kos? (0…
1.5 Waarom sê Ouma dat die monster gaan moet wag vir kos? (0.5)
1.2 Waar vang die monster vir Mamela? (0.5)
1.2 Waar vang die monster vir Mamela? (0.5)
1.6 Wat gee Ouma vir die monster om sy water uit te drink? (…
1.6 Wat gee Ouma vir die monster om sy water uit te drink? (1)
2.2 Skryf die meervoud (plural) van die volgende woorde neer…
2.2 Skryf die meervoud (plural) van die volgende woorde neer: 2.2.1 dogter [ans1] (0.5) 2.2.2. kind [ans2] (0.5)
1.3 Waarom het die monster besluit om aan ouma se deur te kl…
1.3 Waarom het die monster besluit om aan ouma se deur te klop ? (0.5)
VRAAG 3: Hoofwerkwoorde en hulpwerkwoorde (2 X 0.5)[1] I…
VRAAG 3: Hoofwerkwoorde en hulpwerkwoorde (2 X 0.5)[1] Identifiseer die hoofwerkwoord en hulpwerkwoord in die volgende sin.
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE…
INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings. Afdeling A Begrip Afdeling B Taal Afdeling C Film studie 2. Lees die vrae noukeurig deur en let op na puntetoekenning per vraag 3. Goeie taalgebruik word aanbeveel. 4. Beantwoord al die vrae. 5. Voordat jy jou toets “submit” lees eers jou vraestel deur, maak seker jy het al die vrae beantwoord. 6. Die antwoorde moet jou eie wees. Geen ekstra hulpbronne mag gebruik word nie. Plagiaat en oneerlikheid sal lei tot 0. 7. Indien jy voortgaan om hierdie vraestel te beantwoord erken en aanvaar jy die voorwaardes. 8. Lekker skryf!
1.8 Dink jy dat kinders/tieners beter af sal wees sonder s…
1.8 Dink jy dat kinders/tieners beter af sal wees sonder sosiale media? Gee `n rede vir jou antwoord. (0.5)