VRAAG 9 Kyk na die volgende vloeidiagram en vul die uitset waardes in. Vervang die letters a, b, c, d en e met korrekte uitset waardes. (5) Druk op die knoppie om die prentjie te sien. a.[ansa] b.[ansb] c.[ansc] d.[ansd] e.[anse]
Blog
VRAAG 5 500 mense het na ‘n sokkerwedstryd g…
VRAAG 5 500 mense het na ‘n sokkerwedstryd gaan kyk. 70 mense is halftyd huistoe. Hoeveel mense het die wedstryd tot aan die einde gekyk? (1)
VRAAG 16 Die som van 231, 9 en 7 sal ‘n ewe…
VRAAG 16 Die som van 231, 9 en 7 sal ‘n ewe getal wees. (1)
AFDELING B – MEERVOUDIGE KEUSE
AFDELING B – MEERVOUDIGE KEUSE
VRAAG 1 Lees die onderstaande vrae goed deu…
VRAAG 1 Lees die onderstaande vrae goed deur en beantwoord dit deur HANDGESKREWE antwoorde te gee op ‘n vel papier. Sodra jy AL die vrae beantwoord het (op een bladsy) deur alle bewerkings duidelik te toon, laai die bladsy as‘n lêeropname op. Onthou wanneer jy woordsomme beantwoord om die volgende in te sluit: Getalsin, bewerkings EN ‘n antwoord. Onthou om jou werk korrek te nommer. 1.1 Gemma en George is ‘n tweeling wat graag ‘n nuwe PlayStation wil koop. Tydens hulle verjaarsdag partytjie het elke kind die volgende by hul familie ontvang: R1 500 van hulle ouers, R550 vanaf hulle oom, en R2 000 vanaf hulle Oupa en Ouma. Hoeveel geld het Gemma en George altesaam? (Toon alle bewerkings). (3) 1.2 ‘n Nuwe PlayStation kos R9 999. As Gemma en George R7 498 altesaam gespaar het, hoeveel geld het hulle nog nodig om ‘n nuwe PlayStation te bekostig? (Toon alle bewerkings). (3) 1.3 Nadat hulle genoeg gespaar het en ‘n PlayStation gekoop het, wil Gemma en George ook graag speletjies koop. Elke speletjie kos R639, hulle wil 5 speletjies koop. Hoeveel geld het hulle nodig om hierdie speletjies te kan koop? (3) 1.4 George sien op Bid or Buy se aanlynwinkel dat iemand 8 speletjies vir R864 verkoop. Hoeveel sal een van hierdie speletjies kos? (Toon alle bewerkings). (3) 1.5 Jack moet 7/10 van ‘n kilometer skool toe stap. Hy het alreeds 3/10 van ‘n kilometer gestap. Hoeveel verder moet Jack nog stap om by die skool uit te kom? (1) 1.6 Bereken die volgende antwoord en skryf die antwoord in die eenvoudigste vorm: 2 en 3/8 + 2 en 5/8 = (2)
VRAAG 14 Mev. Minty koop worsrolletjies. Elk…
VRAAG 14 Mev. Minty koop worsrolletjies. Elke pak het 12 rolle in. Sy koop 3 pakke en het nou 36 in totaal. (1)
VRAAG 4 Hoe lyk die veelvoude van 4 (tot en…
VRAAG 4 Hoe lyk die veelvoude van 4 (tot en met 24) in stygende orde? (1)
The curved line shown below which connects 2 notes of differ…
The curved line shown below which connects 2 notes of different pitch is a ______ .
True or false: sharps or flats found in key signatures apply…
True or false: sharps or flats found in key signatures apply to every measure of a piece.
Simultaneously playing the notes marked on the keyboard belo…
Simultaneously playing the notes marked on the keyboard below will yield which chord? (Please type your answer in the response box.)