AFDELING B VRAAG 2 2.1 Gebruik die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg OM DIE DIAGRAM TE SIEN, MET DIE VERSKILLENDE BLOMDELE KLIEK OP DIE BLOKKIE DAT DIT IN ‘N NUWE VENSTER OOPMAAK.
Blog
1.1.1 … vind plaas wanneer een ouerorganisme ‘n nageslag v…
1.1.1 … vind plaas wanneer een ouerorganisme ‘n nageslag voortbring wat identies is aan die ouer. A Geslagtelike voortplanting B Ongeslagtelike voortplanting C Bestuiwing D Binêre voortplanting (2)
1.1.3 ‘n Struktuur in die vroulike liggaam met ‘n dik wand…
1.1.3 ‘n Struktuur in die vroulike liggaam met ‘n dik wand waar ‘n bevrugte eier sal inplant. A Ovariums B Uterus C Testes D Buis van Fallopius (2)
AFDELING A VRAAG 1 1.1 Veelvoudige keuse vrae word…
AFDELING A VRAAG 1 1.1 Veelvoudige keuse vrae word hieronder gegee. Kies die mees korrekte antwoord vir elkeen.
2.1.1 Verskaf byskrifte vir die dele gemerk A-D. (4)
2.1.1 Verskaf byskrifte vir die dele gemerk A-D. (4)
2.2 Hieronder is ‘n prentjie van twee blomme, gemerk A en…
2.2 Hieronder is ‘n prentjie van twee blomme, gemerk A en B. Bestudeer die prentjie en beantwoord die vrae wat volg. OM DIE DIAGRAM TE SIEN, KLIEK OP DIE BLOKKIE DAT DIT IN ‘N NUWE VENSTER OOPMAAK.
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die…
Lees die volgende instruksies noukeurig deur voordat jy die vrae beantwoord 1. Die antwoorde wat u op die vraestel verskaf moet u eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring vanaf enige bron word toegelaat nie. Geen punte sal toegeken word vir gekopieerde werk nie. 2. Lees al die vrae aandagtig deur. 3. Beantwoord AL die vrae IN die “quiz”. Moenie enige antwoorde oop los nie, en moenie jou antwoorde op papier skryf nie. 4. Maak gebruik van die puntetoekenning as ʼn riglyn vir hoeveel inligting in u antwoorde gegee moet word. 5. Daar mag ‘n “file upload” vereis word. U benodig ʼn leë vel papier, ‘n liniaal, ‘n pen en ‘n skandeerder, skandeerder-App of selfoon kamera. 6. Teken slegs diagramme, tabelle en grafieke met die hand op ‘n aparte bladsy, wanneer dit so gevra word. 7. Alle diagramme, tabelle en grafieke moet in potlood geteken word, met byskrifte in blou of swart pen. 8. Die diagramme in hierdie vraestel is nie noodwendig volgens skaal nie. 9. U mag ‘n sakrekenaar gebruik indien nodig.
3.2 If a circuit overheats, it can cause a fire, to avoid…
3.2 If a circuit overheats, it can cause a fire, to avoid overheating, circuits often contain a _________ . (1)
4 Choose the correct matching answer to the questions on y…
4 Choose the correct matching answer to the questions on your left from the dropdown options on your right.
QUESTION 3 Fill in the missing word/s. 3.1 A…
QUESTION 3 Fill in the missing word/s. 3.1 A _______________ occurs when another, easier path accidentally enters an electrical circuit. (1)