1.1.9 The table below shows certain mRNA codons and their…

1.1.9 The table below shows certain mRNA codons and their resulting amino acids.  Study the table and answer question 1.1.9.  Table of mRNA codons and their resulting amino acids mRNA Amino acids mRNA Amino acids AAG Lysine CUU Leucine GAA Glutamic acid CAU Histidine AGU Serine GUA Valine UAU Tyrosine CCG Proline UUC Phenylalanine UGG Tryptophan   The original DNA triplet for Serine is: A.  TCAB.  AGUC.  UCAD.  TCT (2)

Hierdie is ‘n ekstra oplaai opsie. Jy mag dit SLEGS gebruik…

Hierdie is ‘n ekstra oplaai opsie. Jy mag dit SLEGS gebruik as ‘n vorige oplaai knoppie ontbreek het of nie behoorlik gefunksioneer het nie. As jy besluit om hierdie oplaai te gebruik, benoem jou lêer duidelik en volgens die ooreenstemmende vraag. Jy mag NIE enige geskrewe antwoorde hier oplaai nie.

AFDELING BVRAAG 2   2.1 Tabuleer twee verskille tuss…

AFDELING BVRAAG 2   2.1 Tabuleer twee verskille tussen mitose en meiose. Doen die volgende om die tabel te maak:> Beplan eers jou tabel voordat jy voortgaan.> Kyk net bo jou antwoordblok, en klik op “Table” (langs “Tools”)> Beweeg die muis regs van “Table” en kies hoeveel rye en kolomme jy nodig gaan hê.> Klik weer op “Table” en kies “Table properties”.> Maak seker dat die “Border width”  op “1” gestel is. (7)