Hierdie is ‘n ekstra plek om ‘n lêer te stoor sou jy enige probleme ondervind
Blog
Section A: Shaka Zulu KEY QUESTION: WHAT ROLE DID SHAKA PLA…
Section A: Shaka Zulu KEY QUESTION: WHAT ROLE DID SHAKA PLAY IN THE FORMATION OF THE ZULU KINGDOM Section B: Colonial Expansion after 1750 KEY QUESTION: HOW DID THE SOUTHERN AFRICAN COMMUNITIES RESPOND TO BRITISH CONTROL? Right-click on the button to view the sources for Section A and Section B
Verwys na Bron 1 A 1.1.1 Verduidelik waarom D Wylie glo d…
Verwys na Bron 1 A 1.1.1 Verduidelik waarom D Wylie glo dat Shaka NIE ‘n patologiese moordenaar was nie. (1×2) (2) 1.1.2 Volgens Wylie, wat was DRIE leierseienskappe van Shaka? (3×1) (3) 1.1.3 Lewer kommentaar op hoekom jy dink die Europeërs Shaka as ‘n moordenaar wou uitbeeld. (2×2) (4) 1.1.4 Verduidelik wat Wylie bedoel wanneer hy se: “Ek probeer Shaka nie onskuldig laat lyk nie” (1×2) (2) 1.1.5 Haal ‘n reël aan uit die Bron wat wys dat Shaka se moorde regverdig was? (1×2) (2) Bestudeer Bron 1B 1.2.1 Volgens Nathaniel Isaacs, waarom moet Henry Francis Fynn vir Shaka in ‘n negatiewe lig stel? (2×1) (2) 1.2.2 Verduidelik waarom ‘n bron van Fynn se dagboek deur ‘n historikus oorweeg kan word as betroubaar sowel as ‘n beperking. (2×2) (4) 1.2.3 Vergelyk Bron 1 A en 1B. Verduidelik hoe hierdie bronne vir Shaka in die geskiedenis uitbeeld. (2×2) (4) Bestudeer Bron 1C 1.3.1 Watter DRIE hoofmanskappe het Shaka saamgevoeg om die Zulu- nasie te vorm? (3×1) (3) 1.3.2 Haal bewyse uit die bron aan wat daarop dui dat Shaka ‘n wrede tiran was. (1×2) (2) 1.3.3 Watter verduideliking gee geskiedkundiges vir die manier waarop Shaka op sy moeder se dood gereageer het? (1×2) (2) 1.3.4 Lewer kommentaar oor of Mzilakazi geregverdig was om vir die AmaZulu te vlug. (2×2) (4) 1.3.5 Verduidelik in watter mate die inligting in hierdie bron beskou kan word as ‘n betroubare verslag oor die Mfecane. (2×2) (4) Gebruik Bron 1D 1.4.1 Hoe word Shaka in die prent verteenwoordig? Gebruik visuele leidrade om jou antwoord te ondersteun. (2×2) (4) Verwys na Bronne 1A-1D 1.5 Gebruik die inhoud van relevante bronne sowel as jou eie kennis en skryf ‘n paragraaf van omtrent 8 AGT reëls (80 woorde) waar jy verduidelik hoe Shaka reg deur die geskiedenis uitgebeeld is. (8) [50]
2.3 The Early Christians painted frescoes in the catacombs…
2.3 The Early Christians painted frescoes in the catacombs. What is a fresco and what materials did artists use to create these frescoes? (2)
SUBTOTAAL: AFDELING A [38]
SUBTOTAAL: AFDELING A [38]
VRAAG 8 Bepaal die waarde van A en kies die korrekte…
VRAAG 8 Bepaal die waarde van A en kies die korrekte opsie vanuit die gegewe opsies. (2)
VRAAG 9 Kies die mees geskikte formule om vir B te b…
VRAAG 9 Kies die mees geskikte formule om vir B te bereken. (1)
SIMULASIE 4:
SIMULASIE 4:
AFDELING A
AFDELING A
VRAAG 3 Voltooi die volgende potensiële energie diag…
VRAAG 3 Voltooi die volgende potensiële energie diagram, deur die korrekte byskrifte vir elke van die gegewe letters (A-H) vanuit die opsies te kies. A: [A] B: [B] C: [C] D: [D] E: [E] F: [F] G: [G] H: [H] (8)