You receive a batch of FP10 NHS Repeat Dispensing prescripti…

You receive a batch of FP10 NHS Repeat Dispensing prescriptions (1 x FP10RA, 3 x FP10RD) for codeine phosphate tablets 15mg, one to be taken four times a day when required for lower back pain, mitte 50 tablets.  The prescription is legally complete and the patient has taken this medicine before. Over what time period must all the batch prescriptions be dispensed?

When supplying a medicine on a prescription a pharmacist sho…

When supplying a medicine on a prescription a pharmacist should always try and supply a UK licensed medicinal product for an indication listed in the Summary of Product Characteristics.  However, in some cases, it is not possible to do this. What should the pharmacist try to supply next if a UK licensed medicinal product is not available?

A patient asks if he can return a box of MST Continus (morph…

A patient asks if he can return a box of MST Continus (morphine sulfate) 10mg M/R tablets which he no longer needs because his GP has reduced his strength to 5mg tablets.  You notice that the box is unopened (it is still sealed) and the tablets do not expire for a further two years. The dispensing label on the box shows that they were dispensed by another pharmacy in the town. What is your MOST appropriate course of action?

VRAAG 5 Skakel die volgende om na die gewenste eenheid….

VRAAG 5 Skakel die volgende om na die gewenste eenheid. Gee slegs jou finale antwoord, jy hoef nie jou berekeninge te wys nie. 5.1 42 maande ___ jare (1)       5.2 8,5 kg ___ g (1)       5.3 3 ml ___ liters (1)       5.4 48 mm ___ cm (1)       5.5 250 m ___ km (1)       5.6 0,08 m ___ cm (1)       5.7 1 kl ___ ml (1)       5.8 17 952 liters ___ kiloliters (1)       5.9 3,5 dae ___ ure (1)       5.10  0,08 km ___ m (1)       5.11   2,25 ure ___ minute (1)       5.12   12 mm ___ m (1)       5.13   2600 g ____ kg (1)       5.14   10 m ___ cm (1)       5.15   2,09 cm ___ mm (1)           [15]   Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.    

VRAAG 3  Die volgende massa eenhede is in desimale nota…

VRAAG 3  Die volgende massa eenhede is in desimale notasies geskryf. Skryf dit as ‘n breuk in sy eenvoudigste vorm.   Skryf die desimale notasie en dan die breuk. Byvoorbeeld: 0,1 kg (desimale notasie) = 1/10 kg (breuk)   3.1 0,5 kg (1)       3.2 0,75 kg (1)     [2]   Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.    

VRAAG 6 Los die volgende woordprobleme op. Vir elke pro…

VRAAG 6 Los die volgende woordprobleme op. Vir elke probleem, skryf ‘n getalsin en wys jou berekeninge. Onderstreep jou finale antwoord.   6.1 Ek het ‘n stuk tou wat 3,8 meter lank is. Ek moet ‘n knoop maak wat 775 cm lank moet wees. Hoeveel meter tou benodig ek?  Skryf ‘n getalsin, wys jou berekeninge en gee jou antwoord in meter.  (3)       6.2 Die prys van 1 kg kaas is R380. Hoeveel sal dit kos vir 0,25 kg? Skryf ‘n getalsin en wys jou berekeninge. (3)       6.3 Die massa van 8 items is 1 kg. Wat is die massa van 5 items?  Skryf ‘n getalsin en wys jou berekeninge. Gee jou antwoord in kilogram.  (5)       6.4 Een sak appels weeg 2,4 kg. Indien ek 9 sakke koop, wat is die gewig van al die sakke saam? Skryf ‘n getalsin, wys jou berekeninge en gee jou antwoord in kilogram. (3)       6.5 As ek ‘n 2,8 liter koeldrank het en elke glas 200 ml kan vul. Hoeveel glase kan ek vol maak? Skryf ‘n getalsin, wys jou berekeninge. (3)       6.6 Ek moet 1155 km ry om met vakansie te gaan. My motor se spoed is 105 km/h. As ek die hele reis teen hierdie spoed ry, hoe lank sal dit my neem om my bestemming te bereik? Skryf ‘n getalsin en wys jou berekeninge. Gee jou antwoord in ure.  (3)         [20]   Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.    

VRAAG 5 Skakel die volgende om na die gewenste eenheid….

VRAAG 5 Skakel die volgende om na die gewenste eenheid. Gee slegs jou finale antwoord, jy hoef nie jou berekeninge te wys nie. 5.1 42 maande ___ jare (1)       5.2 8,5 kg ___ g (1)       5.3 3 ml ___ liters (1)       5.4 48 mm ___ cm (1)       5.5 250 m ___ km (1)       5.6 0,08 m ___ cm (1)       5.7 1 kl ___ ml (1)       5.8 17 952 liters ___ kiloliters (1)       5.9 3,5 dae ___ ure (1)       5.10  0,08 km ___ m (1)       5.11   2,25 ure ___ minute (1)       5.12   12 mm ___ m (1)       5.13   2600 g ____ kg (1)       5.14   10 m ___ cm (1)       5.15   2,09 cm ___ mm (1)           [15]   Geen antwoorde word getik in die oop spasies nie. Alle antwoorde word handgeskrewe gedoen op papier.