1.1.9 The ………………….. is the 0° line of latitude. (1)
Blog
1.1.12 Countries that use DST advances their local standar…
1.1.12 Countries that use DST advances their local standard time by ………….. hour/hours. (1)
1.1.18 Identifiseer die rede(s) hoekom ‘n besigheid kliënt…
1.1.18 Identifiseer die rede(s) hoekom ‘n besigheid kliënteterugvoer gebruik. (1)
2.3 Mnr. Xiang en sy gesin van Japan besoek Suid-Afrika vi…
2.3 Mnr. Xiang en sy gesin van Japan besoek Suid-Afrika vir hul jaarlikse vakansie. 2.3.1 Noem TWEE dokumente wat die Xiang-familie sal benodig om toegang tot Suid-Afrika te verkry.. (2) 2.3.2 Noem TWEE veiligheidsvoorsorgmaatreëls wat die Xiang-gesin in die hotel moet toepas. (2)
1.1.7 ‘n Toestand wat deur ‘n toeris wat oor slegs een of…
1.1.7 ‘n Toestand wat deur ‘n toeris wat oor slegs een of twee tydsones reis, ervaar word. (1)
VRAAG 6 6.1 Suid-Afrika-toerisme klassifiseer sy m…
VRAAG 6 6.1 Suid-Afrika-toerisme klassifiseer sy markte in marksegmente. Bespreek die volgende marksegmente en gee ‘n toepaslike voorbeeld van elkeen. 6.1.1 Lugreismarkte (3)
7.1.2 Bespreek VIER maniere waarop ‘n toerismebesigheid wa…
7.1.2 Bespreek VIER maniere waarop ‘n toerismebesigheid water kan bespaar. (4)
1.1.4 Verskeie faktore speel ‘n rol in die opstel van ‘n b…
1.1.4 Verskeie faktore speel ‘n rol in die opstel van ‘n begroting. Identifiseer die faktor wat nie pas nie. (1)
1.1.3 Die uitbreek van Ebola in Noord-Afrika is ‘n voorbee…
1.1.3 Die uitbreek van Ebola in Noord-Afrika is ‘n voorbeeld van hierdie onvoorsiene gebeurtenis. (1)
2.3.3 Die Xiang-gesin sal ook die Krugerwildtuin besoek. V…
2.3.3 Die Xiang-gesin sal ook die Krugerwildtuin besoek. Verduidelik die volgende aspekte aan die familie in ‘n paragraaf: Oorsaak van malaria (2) Drie voorsorgmaatreëls om teen malaria (3) Twee simptome van malaria. (2)