INSTRUCTIONS 1. This question paper consists of THREE…

INSTRUCTIONS 1. This question paper consists of THREE questions. Answer QUESTION 1 on the computer and QUESTION 2 to QUESTION 3 on a separate piece of paper and upload the answers in the Second quiz provided. 2. Start EACH question on a NEW page. 3. Number the answers correctly according to the numbering system used in this question paper. 4. Leave ONE line open between two sub-questions, for example between QUESTION 2.1 and QUESTION 2.2. 5. You may use a non-programmable calculator. 6. You may use appropriate mathematical tools. 7. You are advised to use the attached DATA SHEETS. 8. Show ALL formulas and substitutions in ALL calculations. 9. Round off your FINAL numerical answers to TWO decimal places. 10. Give short (concise) motivations, discussions, etc., where necessary. 11. Write neatly and legibly. 12. Please submit Section B as a SINGLE PDF File. Name the file as follows: NAME_SURNAME_GR11E_PHSC_SBA007

QUESTION 2 2.1 Three charged particles Q1, Q2 and Q3 c…

QUESTION 2 2.1 Three charged particles Q1, Q2 and Q3 carrying charges of +2 x 10-5 C, -2 x 10-4 C and +2 x 10-4 C respectively are positioned as shown in the diagram below.       2.1.1 State Coulomb’s Law in words (2) 2.1.2 Calculate the number of excess electrons on charge Q2. (3) 2.1.3 Calculate the net electrostatic force exerted on charge Q1 by the charges Q2 and Q3. (6) 2.2 Two charged particles Q1 with a charge of +3 μC and Q2 with a charge of -5 μC are placed 30 cm apart as shown in the diagram below. Point P is 10 cm east of charge Q2.       2.2.1 Define the term electric field in words. (2) 2.2.2 Calculate the magnitude and direction of the net electric field at point P. (6) 2.2.3 An electron is placed at point P. Calculate the magnitude of the net electrostatic force exerted on the electron. (3)     [22]

NB!!! BAIE BELANGRIKE TOETS INLIGTING   Indien jy jou vraest…

NB!!! BAIE BELANGRIKE TOETS INLIGTING   Indien jy jou vraestel klaar beantwoord het of die tyd versteke is, klik asseblief op die “Submit Quiz”-knoppie hieronder.   Beweeg asseblief daarna na die PHSC GR11A SBA 007 KONTROLE TOETS 2 KWARTAAL 3 2021 (PDF OPLAAI) QUIZ, deur op die “NEXT” knoppie te klik.    Laai asseblief jou ENKELE PDF dokument in hierdie “Quiz”op.   Jy sal 10 minute daarvoor gegun word.   Onthou asseblief om jou PDF dokument korrek te benoem: NAAM_VAN_GR11A_PHSC_SBA007

VRAAG 2 2.1 Drie gelaaide deeltjies Q1, Q2 en Q3 met l…

VRAAG 2 2.1 Drie gelaaide deeltjies Q1, Q2 en Q3 met ladings van +2 x 10-5 C, -2 x 10-4 C en +2 x 10-4 C onderskeidelik, word geposisioneer soos in die diagram hieronder getoon.       2.1.1 Stel Coulomb se wet in woorde (2) 2.1.2 Bereken die aantal oormaat elektrone op lading Q2. (3) 2.1.3 Bereken die netto elektrostatiese krag wat op lading Q1 uitgeoefen word deur die ladings Q2 en Q3. (6) 2.2 Twee gelaaide deeltjies Q1 met ‘n lading van +3 μC en Q2 met ‘n lading van -5 μC word 30 cm van mekaar geplaas soos in die diagram hieronder getoon. Punt P is 10 cm Oos van lading Q2.       2.2.1 Definieer die term elektriese veld in woorde. (2) 2.2.2 Bereken die grootte en rigting van die netto elektriese veld by punt P. (6) 2.2.3 ‘n Elektron word by punt P geplaas. Bereken die grootte van die netto elektrostatiese krag wat op die elektron uitgeoefen word. (3)     [22]

VRAAG 3 3.1 In die diagram hieronder word ‘n staafmagn…

VRAAG 3 3.1 In die diagram hieronder word ‘n staafmagneet in ‘n spoel gedruk. Die geïnduseer stroom in die spoel is in die rigting soos aangetoon.       3.1.1 Skryf die polariteit (noordpool of suidpool) van die kant/bek van die spoel wat na die staafmagneet wys neer, terwyl die staafmagneet die spoel nader. (2) 3.1.2 Watter kant van die staafmagneet nader die spoel? Skryf slegs NOORDPOOL of SUIDPOOL neer. (1) 3.1.3 Skryf neer wat op die galvanometer waargeneem sal word as die staafmagneet in die spoel stilstaan. Gee ‘n rede vir jou antwoord. (2) 3.2 Michael Faraday, ‘n selfopgeleide Engelse fisikus en chemikus, het ontdek dat wanneer die magnetiese veld deur ‘n lus verander, ‘n stroom in die lus geïnduseer word. Hierdie ontdekking het gelei tot die ontwikkeling van die elektrisiteitsvoorsieningsbedryf.   ‘n Sirkelvormige spoel met ‘n oppervlakte van 0,1 m2 bevat 80 draaie en word loodreg geplaas in ‘n eenvormige magnetiese veld van 0,2 T. Die spoel beweeg uit die veld in ‘n tyd van 10-2 s.   3.2.1 Stel Faraday se wet van elektromagnetiese induksie in woorde. (2) 3.2.2 Bereken die verandering in magnetiese vloed in die spoel. (3) 3.2.3 Bereken die geïnduseerde emk in die spoel. (4)   Die spoel word nou uit die veld beweeg binne ‘n tyd van 5 x 10-3 s.   3.2.4 Hoe sal die geïnduseerde emk beïnvloed word? Skryf VERHOOG, VERLAAG of BLY DIESELFDE neer. (1) 3.2.5 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.2.4. Gebruik ‘n wiskundige verhouding om jou antwoord te verduidelik. (3)     [18]

NB!!! BAIE BELANGRIKE TOETS INLIGTING   Indien jy jou vraest…

NB!!! BAIE BELANGRIKE TOETS INLIGTING   Indien jy jou vraestel klaar beantwoord het of die tyd versteke is, klik asseblief op die “Submit Quiz”-knoppie hieronder.   Beweeg asseblief daarna na die PHSC GR11A SBA 007 KONTROLE TOETS 2 KWARTAAL 3 2021 (PDF OPLAAI) QUIZ, deur op die “NEXT” knoppie te klik.    Laai asseblief jou ENKELE PDF dokument in hierdie “Quiz”op.   Jy sal 10 minute daarvoor gegun word.   Onthou asseblief om jou PDF dokument korrek te benoem: NAAM_VAN_GR11A_PHSC_SBA007