2.5 Meervoude en verkleining (Plurals and diminutives) Soe…

2.5 Meervoude en verkleining (Plurals and diminutives) Soek (find) een word wat in die meervoud geskryf is, en een word wat in die verkleining geskryf is uit die volgende paragraaf.   Biltong is Suid-Afrika se geliefde southappie en dis gesond! Dit bevat vitamiene B wat help met die produksie van rooibloedselle.   Meervoud: [ans1] Verkleining: [ans2] (2)

  INSTRUKSIES:  (Instructions): 1. Hierdie vraestel…

  INSTRUKSIES:  (Instructions): 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings. Afdeling A Begrip (10 Punte) Afdeling B Taal (10 Punte)   This paper consists of two sections: Section A: Reading Comprehension (10 Marks) Section B: Language (10 Marks) 2. Lees die vrae mooi deur, maak seker jy verstaan hulle voor jy antwoord.     Read the questions carefully to make sure you understand them before you answer. 3. Beantwoord al die vrae in AFRIKAANS, punte word afgetrek vir Engelse antwoorde.     Answer all questions in AFRIKAANS, no English allowed. 4. Die antwoorde moet jou eie wees. Geen ekstra hulpbronne (veral vertalers en woordeboeke) mag gebruik word nie.     No extra resources (translators or dictionaries) may be used during this test. 5. GEEN notas / papiere / werkboeke of opsommings mag by jou wees tydens die toets nie.     NO notes/papers/workbooks or summaries may be present while you are writing your test.