GESKIEDENIS EKSAMEN INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel be…

GESKIEDENIS EKSAMEN INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS: AFDELING A: BRON GEBASEERDE VRAAG-SHAKA    VRAAG 1: WATTER ROL HET SHAKA GESPEEL TOT DIE VORMING VAN DIE ZULU KONINKRYK? AFDELING B: BRON GEBASEERDE VRAAG- KOLONIALE UITBREIDING NA 1750    VRAAG 2: HOE HET DIE SUID-AFRIKAANSE SAMELEWINGS OP BRITSE BEHEER GEREAGEER? 2. JY MOET AL DIE VRAE IN DIE TOETS ANTWOORD 3. Jy moet jou kennis, vaardighede en insig toepas wanneer jy die vrae beantwoord 4. Gebruik jou eie kennis. Enige bewyse van skelm optrede of die pleging van plagiaat sal ‘n onmiddellike nul wees.  5.  Jy word aangeraai om 1 uur per vraag te spandeer. 6.  Jy sal benadeel word as jy bronne direk as antwoorde oorskryf 7. Nommer asseblief jou antwoorde korrek soos die nommering wat in die vraestel gebruik word 8.  Los reël oop na elke antwoord asseblief 9. Jou antwoorde moet GETIK word

Refer to Source 1 A 1.1.1  Explain why D. Wylie bel…

Refer to Source 1 A 1.1.1  Explain why D. Wylie believes that Shaka is NOT a pathological murderer. (1×2) (2)  1.1.2  Name THREE leadership characteristics of Shaka according to D. Wylie. (3×1) (3)  1.1.3  Comment on why you think the Europeans wanted to portray Shaka as a murderer. (2×2) (4)  1.1.4 Explain what D. Wylie means when he states, “ I am not trying to whitewash Shaka” (1×2) (2)  1.1.5  QUOTE a line from the Source that indicates Shaka’s killings were justified. (1×2) (2)     [13]   Refer to Source 1 B 1.2.1    According to Nathaniel Isaacs, why should Henry Francis Fynn portray Shaka in a negative light? (2×1) (2)  1.2.2 Explain why a source from Fynn’s diary could be considered both reliable as well as limited by a historian. (2×2) (4) 1.2.3  Compare Sources 1A and 1B. Explain how these sources highlight Shaka in history. (2×2) (4)      [10] Refer to Source 1 C 1.3.1  Which THREE chieftainships did Shaka combine to form the Zulu nation? (3×1) (3)  1.3.2  QUOTE evidence from the source that suggests that Shaka was a cruel tyrant. (1×2) (2)  1.3.3  What explanation do historians give for the manner in which Shaka reacted to his mother’s death? (1×2) (2)  1.3.4 Comment on whether Mzilakazi was justified in fleeing from the AmaZulu. (2×2) (4) 1.3.5   Explain to what extent the information in this source can be regarded as a reliable account of the Mfecane. (2×2) (4)     [15] Refer to Source 1 D 1.4.1  How is Shaka Zulu represented in the image? Use visual clues to justify your answer. (2×2) (4)  1.5 Refer to Sources 1A to 1D Use the information from relevant sources as well as your own knowledge to write a paragraph of about EIGHT lines (about 80 words) explaining how Shaka was viewed through History.  (8)      [12]   TOTAL (50)

Gebruik Bron 2A 2.1.1  Verduidelik Ordinansie 50 soos deu…

Gebruik Bron 2A 2.1.1  Verduidelik Ordinansie 50 soos deur die Kaapse Regering in 1828 aangekondig. (2×1) (2) 2.1.2 Wie was die dryfveer agter die goedkeuringsproses van Ordinansie 50? (1×2)  (2) 2.1.3 Hoekom kon dit as ‘n moeilike stuk wetgewing beskou word? (2×2) (4) 2.1.4 Hoe het Ordinasie 50 verskil van die Caledon Kode van 1809 met betrekking tot die vrye beweging van Bruinmense of die Khoi? (2×2)  (4) 2.1.5 Wat was verder deur die regering beskou as belangrike mikpunte van die Ordinansie? (1×2) (2) 2.1.6 Afgesien van die sekere mates van gelykheid, wat was die ander bekommernisse wat die wit gemeenskap uitgelig het? (3×1) (3) 2.1.7 Hoekom dink jy was dit vir die regering moeilik om Ordinansie 50 in die binneland toe te pas? (3×1) (3) 2.1.8 Hoe bruikbaar is Bron 2A om die redes te verstaan waarom die Afrikaners (Voortrekkers) die Kaap en Britse outoriteit verlaat het? (2×2)        (4) Bestudeer Bronne 2B-1 en 2B-2 2.2.1 Wat was die naam van die Goewerneur van die Kaap Kolonie wat die Hoofman aangespreek het? (1×1)  (1) 2.2.2 Hoe sou jy die verhouding tussen Harry Smith en die Xhosa Hoofmanne beskryf? (3×1) (3) 2.2.3 Gee redes vir jou antwoord in vraag 2.2.2 (2×2)   (4) 2.2.4 Verduidelik waarom dit belangrik was vir Harry Smith dat die Xhosas in Engels geleer moes word en dat gehuggies en dorpe Engelse name moes kry? (2×2) (4) 2.2.5 Lys die tipe werk wat die Goewerneur wou hê waarby Xhosa mans betrokke moes raak. (3×1) (3) 2.2.6 Verduidelik hoe Bron 2 B-2 Smith se visie van ‘n gehoorsame swarte ondersteun soos in Bron 2 B-1 uitgebeeld. (2×2) (4) Gebruik Bron 2C 2.3.1 Gee ‘n definisie van van die konsep, ingehokte werkers, soos deur die Indiërs ervaar? (1×3) (3) 2.3.2 Watter tipe werk was van Indiese vroue verwag? (2×2) (4)     [50]