INLIGTING: A. Voorraadsaldo’s:     28 FEBRUAR…

INLIGTING: A. Voorraadsaldo’s:     28 FEBRUARIE 2021 1 MAART 2020   (R) (R)   Grondstowwe 55 200 36 800   Goedere-in-bewerking 89 784 42 500   Klaarprodukte 63 000 55 000 B. Transaksies gedurende die jaar:     (R)   Kredietaankope van grondstowwe 566 600   Vervoerkoste op grondstowwe kontant betaal 23 600   Foutiewe grondstowwe aan verskaffers teruggestuur 18 300   Kontantaankope van fabriek indirekte materiaal 24 600   Produksielone ?   Salaris en lone 245 000   Huuruitgawe 296 600   Water en elektrisiteit 128 000   Versekering 96 900   Fabriek diverse uitgawes 44 444   C. Produksielone:   Getal werknemers 4 Normale tyd – ure gewerk per werknemer 1 920 uur Oortyd ure gewerk per werknemer  320 uur Normale tydkoers R48,00 Oortydkoers 1,5 keer die normale koers   Aftrekkings en bydraes:   WERK-NEMER WERK-GEWER Pensioenfonds 8% van basiese 9% van basiese Werkloosheids- versekeringsfonds (WVF) 1% van basiese 1% van basiese   D. Verbruiksgoedere gebruik in die fabriek beloop R25 116. E. Ingesluit in die salarisse en lone is R88 000 vir indirekte fabrieksarbeid. F. Die huuruitgawe moet tussen die fabriek, verkoopsdepartement en die kantoor in die verhouding 6 : 3 : 1 verdeel word. G. 75% van water en elektrisiteit moet aan die fabriek toegedeel word. H. 1/3 van die versekeringsuitgawe is vir beide die verkoopsdepartement en die kantoor. I. Gedurende die jaar is 8 000 tafels teen ‘n koste van R225,50 verkoop.

VRAAG 1: KOSTEREKENINGKUNDE – VERVAARDIGING (60 punte; 36 mi…

VRAAG 1: KOSTEREKENINGKUNDE – VERVAARDIGING (60 punte; 36 minute) 1.1 Kies die term in KOLOM A wat by ‘n voorbeeld in KOLOM B pas. Skryf slegs die letter (A – E) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.5) in die ANTWOORDBOEK neer.     KOLOM A KOLOM B     1.1.1 Verkoops- en distribusiekoste A Fabriek huur uitgawes     1.1.2 Direkte materiaalkoste B Produksielone     1.1.3 Fabrieksbokoste C Kantoorskryfbehoefte uitgawes     1.1.4 Administratiewe koste D Advertensie uitgawes     1.1.5 Direkte arbeidskoste E Hout wat gebruik word in produksie-proses (5)         1.2 FAST VERVAARDIGERS     Die besigheid vervaardig tafels. Die gegewe inligting hou verband met die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2021.     GEVRA:     1.2.1 Bereken die direkte arbeidskoste. (7)   1.2.2 Berei die volgende Grootboekrekeninge voor vir die einde van die finansiële jaar:       (a) Grondstofvoorraadrekening (7)     (b) Fabrieksbokosterekening (10)     (c) Goedere-in-bewering-voorraadrekening (7)   1.2.3 Bereken die volgende vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2021.       (a) Koste van verkope (4)     (b) Bruto wins (4)

1.3 ZILLIE VERVAARDIGERS     Zillie Vervaardigers…

1.3 ZILLIE VERVAARDIGERS     Zillie Vervaardigers vervaardig sakkies. Die onderstaande inligting is uit hulle rekords vir die finansiële jaar geëindig 30 Junie geneem.     GEVRA:     1.3.1 Verwys na inligting A hier onder en bereken die bedrag wat deur (a) aangetoon word. (2)   1.3.2 Doen ‘n berekening om die gelykbreekpunt van die getal eenhede te verifieer vir die finansiële jaar geëindig 30 Junie 2020. (4)   1.3.3 Lewer kommentaar op die gelykbreekpunt en die produksievlak vir albei jare. Haal relevante bedrae in jou kommentaar aan. (4)   1.3.4 Gee ‘n rede vir die verandering in die direkte materiaalkoste per eenheid. (2)   1.3.5 Gee TWEE voorstelle wat die onderneming kan doen om produksie en winsgewendheid te verbeter. Haal bedrae aan. (4)   INLIGTING: KOSTES, PRODUKSIE, VERKOPE EN GELYKBREEKPUNT     30 JUNIE 2020 2019 TOTALE KOSTE EENHEIDS- KOSTE EENHEIDS- KOSTE Vaste koste ? 25,00 23,50 Fabrieksbokoste 225 000 18,00 17,00 Administratiewe koste (a) 7,00 6,50 Veranderlike koste ? 71,00 59,50 Direkte arbeidskoste 343 750 27,50 25,60 Direkte materiaalkoste 437 500 35,00 25,00 Verkoops- en distribusiekoste 106 250 8,50 8,90   Getal eenhede vervaardig en verkoop 12 500   11 000 Verkoopprys per eenheid R97,04 R83,00 Gelykbreek getal eenhede 12 001 11 000   [60]

Which of the following are considered parenteral routes?  (S…

Which of the following are considered parenteral routes?  (Select the three (3) letters that apply and place the letters to the correct answers in the answer box in alphabetical order  using NO spaces or punctuation)a.  intravenousb.  transdermalc.  intramusculard.  subcutaneouse.  sublingual  

 A nurse is preparing to administer a drug to a client for t…

 A nurse is preparing to administer a drug to a client for the first time. What questions should the nurse consider before actually administering the drug? Select the four (4) letters that apply by listing the letters to the correct responses in alphabetical order using NO spaces or punctuation A.  Is this the right patient? B.  Is this the right drug? C.  Is there a generic drug available? D.  Is this the right route for this patient E.  Is this the right dose, as ordered? F.  Did I record this properly?