VRAAG 4 Bestudeer die weerkaart hieronder en beantwoord…

VRAAG 4 Bestudeer die weerkaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig.