6.2 As daar ‘n lang reën en ligte druppels val, word dit reën of ________ genoem. (1)
Blog
The physician ordered metronidazole 2 g orally once. Using t…
The physician ordered metronidazole 2 g orally once. Using the information on the label, how many tablets will the nurse administer per dose? (Numbers only, no labels) _______ tablets
6.3 Temperatuur word gemeet met ‘n _______. (1)
6.3 Temperatuur word gemeet met ‘n _______. (1)
INSTRUKSIES 1. Lees asseblief al die instruksies n…
INSTRUKSIES 1. Lees asseblief al die instruksies noukeurig voordat jy antwoord. Antwoord in volledige sinne waar moontlik. 2. Goeie taalgebruik is raadsaam. 3. Beantwoord al die vrae. 4. Die antwoorde wat jy in hierdie toets verskaf, moet jou eie, oorspronklike werk wees. Geen kopiëring van enige bron word toegelaat nie. 5. Voordat jy jou vraestel indien, gaan asseblief al jou antwoorde na. 6. Hierdie vraestel bestaan uit 10 vrae. Alle vrae moet beantwoord word in die korrekte teksboksse wat aan elke vraag toegeken word. 7. Alles van die beste!
VRAAG 3 Gebruik die temperatuurgrafiek van Kaapstad om d…
VRAAG 3 Gebruik die temperatuurgrafiek van Kaapstad om die vrae hieronder te beantwoord: Om die prent te sien, klik op die onderstaande BLOU KNOPPIE. Die prent gaan dan in ‘n nuwe “tab” oopmaak. Moet nie hierdie vraestel toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die “tabs” indien nodig. 3.1 Watter maand het die meeste reën in Kaapstad? [ans1] (1) 3.2 Wat is die reënval in millimeter vir die maand wat die meeste reën kry? Onthou om die metingseenheid by jou reënval te voeg. [ans2] (1) 3.3 Watter maand het die minste reën in Kaapstad? [ans3] (1) 3.4 Wat is die reënval in millimeter vir die maand wat die minste reën kry? Onthou om die metingseenheid by jou reënval te voeg. [ans4] (1)
8.3 What do you think is the reason for the biggest provin…
8.3 What do you think is the reason for the biggest province, Northern Cape, to have so few farms? (1)
QUESTION 7 Explain the process of how sugar is made. Use…
QUESTION 7 Explain the process of how sugar is made. Use the image to help you. (3) To see the image, please click on the blue button below. The image will open in a new tab. DO NOT close this test. Navigate carefully between the tabs.
4.2 Choose whether the foods come from plants or from anim…
4.2 Choose whether the foods come from plants or from animals. (2) A [ans1] B [ans2] C [ans3] D [ans4]
2.2 ‘n Appel is ‘n voorbeeld van ‘n bladwisselende vrug….
2.2 ‘n Appel is ‘n voorbeeld van ‘n bladwisselende vrug. (1)
VRAAG 4 Kyk na die prente van voedsel en beantwoord die…
VRAAG 4 Kyk na die prente van voedsel en beantwoord die volgende vrae. Om die prent te sien, klik asseblief op die blou knoppie hieronder. Die prent sal in ‘n nuwe skakel oopmaak. Moenie hierdie toets toemaak nie. Beweeg versigtig tussen die skakels.