2.5 Meervoude en verkleining (Plurals and diminutives) Soe…

2.5 Meervoude en verkleining (Plurals and diminutives) Soek (find) een word wat in die meervoud geskryf is, en een word wat in die verkleining geskryf is uit die volgende paragraaf.   Biltong is Suid-Afrika se geliefde southappie en dis gesond! Dit bevat vitamiene B wat help met die produksie van rooibloedselle.   Meervoud: [ans1] Verkleining: [ans2] (2)