5.3 Bepaal of bogenoemde toer ʼn voorbeeld is van ʼn algemene toer of ʼn persoonlike reisplan. (1)
Blog
4.2.1 Noem die bekende gebeurtenis wat geassosieer word me…
4.2.1 Noem die bekende gebeurtenis wat geassosieer word met wild wat met die attraksie gemerk A gekoppel word. (2)
GROOTTOTAAL: [75]
GROOTTOTAAL: [75]
5.9 “Vestig jou by die kamp vir ʼn veiligheid inligtingsess…
5.9 “Vestig jou by die kamp vir ʼn veiligheid inligtingsessie met jou gids.” Gee TWEE moontlike veiligheidsreëls wat die gids met die toeriste kan bespreek. (2)
4.3 Gee EEN rede waarom die attraksie gemerk B as ʼn baie g…
4.3 Gee EEN rede waarom die attraksie gemerk B as ʼn baie groot uitdaging deur bergklimmers beskou word. (2)
1.1.4 ‘n Toerprogram verwys na: (1)
1.1.4 ‘n Toerprogram verwys na: (1)
INSTRUKSIES EN INLIGTING: Die vraestel bestaan…
INSTRUKSIES EN INLIGTING: Die vraestel bestaan uit vyf afdelings: Afdeling A Kortvrae 5 5min Afdeling B SAOG 30 30min Afdeling C Statistieke en Toerbeplanning 20 20min Afdeling D Langvraag – Wêreldgebeurtenisse van internasionale belang 20 30min TOTAAL 75 90min 1. Al die vrae is VERPLIGTEND en moet beantwoord word. 2. Volg die instruksies aan die begin van elke vraag deeglik. 3. Gee aandag aan spelling en sinskonstruksie. 4. Gebruik die puntetoekenning om die lengte van jou antwoord te bereken.
1.1.3 Streekstoerisme verwys na die toerisme wat: (1)
1.1.3 Streekstoerisme verwys na die toerisme wat: (1)
4.5 Beskryf die landskap wat toeriste sal sien wanneer hul…
4.5 Beskryf die landskap wat toeriste sal sien wanneer hulle die attraksie gemerk D besoek. (2)
AFDELING A: KORT VRAE VRAAG 1.1 Drie moontlike opsies wo…
AFDELING A: KORT VRAE VRAAG 1.1 Drie moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Kies die korrekte opsie vanaf die lys onder elke vraag.