VRAAG 1     Die Teneo span het teen ander spanne…

  VRAAG 1     Die Teneo span het teen ander spanne deelgeneem om te kyk watter span die meeste herwinbare items kon optel in 3 ure. Help jou span om julle data te analiseer van die items wat julle opgetel het, deur vrae 1.1 – 1.3 te beantwoord.     TENEO span items ingesamel (word gewys met telmerkies):     Plastiek Papier Glas             

  VRAAG 4     Volgende het jou span deelgeneem aan…

  VRAAG 4     Volgende het jou span deelgeneem aan ‘n blitstoets om te sien wie die vinnigste kan dink. Jy moedig jou span aan om net hul beste te gee. Kom ons kyk of jy jou span kan help met vrae 4.1 – 4.8         Druk op die blou knoppie om die prent te vergroot.        

  VRAAG 2     Jou span het teen 5 ander spanne dee…

  VRAAG 2     Jou span het teen 5 ander spanne deelgeneem om te kyk wie kan die meeste herwinbare items optel. Hier is die data van wat elke span opgetel het. Ons kan in die staafgrafiek sien dat jou Teneo span gewen het. Kyk na die staafgrafiek en beantwoord vrae 2.1 tot 2.5.   Druk op die knoppie om die prent oop te maak.     

  INSTRUKSIES:   1. Geen kopiëring van bronne…

  INSTRUKSIES:   1. Geen kopiëring van bronne word toegelaat nie. Alle werk wat ingedien word, moet die leerder se eie oorspronklike werk wees.   2. Aan die einde van elke vraestel is daar EEN addisionele oop vraag: ‘n opstelvraag vir enige ekstra inligting.   3. LEES al die vrae mooi deur. Beantwoord AL die vrae, voorday jy die “submit quiz” knoppie druk.   4. Daar is GEEN lêeropname vraag nie.   5. GEEN sakrekenaars mag gebruik word nie.   6. Sterkte!