VRAAG 4.1     Kyk na die definisie van ‘n veelho…

  VRAAG 4.1     Kyk na die definisie van ‘n veelhoek hieronder en maak die fout reg.   “ ‘n Veelhoek is ‘n 2-D(plat) vorm wat net geboë sye het en ‘geslote’ is.” Vind die woord wat verkeerd is in die definisie hierbo en skryf dan die regte woord neer wat die definisie sal waar maak. (1)

  VRAAG 3.5     Eenhede van tyd: (5)   Hoe…

  VRAAG 3.5     Eenhede van tyd: (5)   Hoeveel minute is daar in 3 ure? [ans1] Hoeveel weke is daar in 3 jaar? [ans2] Hoeveel dae is in 72 ure? [ans3] Hoeveel dae is daar in 1 jaar? [ans4] Watter naam gebruik ons vir 10 jaar? [ans5]